Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) se tak in die Wes-Kaap het gesê dat hondegevegte ʼn ernstige probleem in die omgewing word.
Alles vir Maandag 19 Augustus 2013
4 sterf, 7 vasgekeer ná Ceres-bus bots
Ten minste vier mense is dood en talle beseer nadat ʼn bus Maandagoggend naby Ceres gebots het.
Nuuskommentaar: Kwota, kwotas en neo-apartheid
‘n Storm het losgebars oor Suid-Afrikaanse Rugby Unie (Saru) se aandrang op nuwe kwotas in die Vodacombekerreeks.
Talle drom saam voor Oscar se hofverskyning
ʼn Groot groep internasionale en nasionale media en lede van die publiek drom buite die Pretoriase landdroshof saam waar die Paralimpiese en Olimpiese atleet, Oscar Pistorius, na verwagting om 09:00 gaan verskyn.
Adv. Barbie kry vandag parool
Cezanne Visser, beter bekend as advokaat Barbie, gaan na verwagting Maandag in Pretoria op parool vrygelaat word. Sy gaan onder huisarres geplaas word.
Werkers in motorbedryf staak dalk vandag
Nagenoeg 30 000 werkers in die motorvervaardigingsbedryf sal na verwagting vandag met ʼn staking begin.
Oud-polisieman vas oor ammunisie, uniforms
ʼn Voormalige polisieman is by sy huis in Ga-Rankuwa, noord van Pretoria, in hegtenis geneem nadat daar onder meer polisie-uniforms en ammunisie in sy besit gevind is.