Nog meer en meer ontstellende nuus oor dienende polisielede, ook senior polisie-offisiere, wat kriminele rekords vir onder meer moord en verkragting het, kom by die dag aan die lig.
Alles vir Dinsdag 20 Augustus 2013
Gedig: Vergewe en vergeet
Totius se allerbekende gedig ‘Vergewe en vergeet’.
Wapenskandaal: Eerste getuies eindelik ingeroep
Die eerste getuies van die Seriti Kommissie van Ondersoek na die omstrede wapentransaksie van multimiljarde rande wat meer as ʼn dekade gelede plaasgevind het, getuig vandag in Pretoria.
Madiba se kleinseuns “verewig” hom op internet
Talle strate is na oud-pres. Nelson Mandela vernoem, hy het sy eie stigting, sy eie ondersteuningsblad… en nou ook sy eie sosiale netwerk.
Gedagte vir die dag: Wen die prys
Broers, ek verbeel my nie dat ek dit alles al het nie. Maar een ding doen ek: ek maak my los van wat agter is…
Kaper deur slagoffer doodgeskiet
‘n Kaper is Maandag doodgeskiet nadat hy en drie makkers ‘n egpaar in Pinetown, KwaZulu-Natal probeer kaap het.
Soldaat sterf in wildtuin
‘n Soldaat is Sondag gedurende ‘n operasie in die Krugerwildtuin dood.