Thuli Madonsela, die Openbare Beskermer (OB) het Dinsdag ʼn staatshospitaal besoek en dit beskryf as “een van die ergste” wat sy tot dusver gesien het.
Alles vir Woensdag 21 Augustus 2013
Bekende treffers waarvoor daar Afrikaanse woorde geskryf is
Hier is ‘n lys van liedjies wat nie oorspronklik in Afrikaans geskep is nie; die Afrikaanse woorde is later geskryf.
Ses SA-hoës vas oor kinderpornografie
Ses mans wat vermoedelik verbind kan word aan ʼn groot internasionale kinderpornografie-sindikaat is in Suid-Afrika in hegtenis geneem, het The Times Woensdag berig.
Vanderbijlpark-treurspel: Neef skiet egpaar, pleeg selfmoord
Gert Derks (57), ʼn Namibiër, het Dinsdagoggend sy neef, Stefanus Labuschagne (50), en Stefanus se vrou Sonet (45), glo by ʼn plaaslike seepwinkel in Vanderbijlpark in Gauteng geskiet, waarna hy vermoedelik selfmoord gepleeg het.
Cwele sit ook net 12 jaar
Die konstitusionele hof het die veroordeelde dwelmhandelaar, Cheryl Cwele, se vonnis van 20 jaar na 12 jaar verminder, het The Witness berig.
Kaper in voet geskiet
ʼn Vermeende kaper is Dinsdag geskiet en gewond deur die bestuurder van die motor wat hy probeer kaap het in Wemmerpan, Johannesburg.
Gedagte vir die dag: Hulle het gegee wat hulle kon – Deel I
Gee, en vir julle sal gegee word: ‘n goeie maat, ingestamp, geskud en propvol, sal hulle in julle hande gee. Met die maat waarmee julle…