Klein Tambotieboom verskyn op Die Heuwels Fantasties se eerste album.
Alles vir Saterdag 24 Augustus 2013
Oukraalliedjie
In die middel-sestigerjare herleef die liedjie en word oornag bekend gemaak deur Groep Twee.
Skipskop
‘n Eenvoudige melodie met een van die treffendste lirieke wat ooit in Afrikaans geskryf is.
Ek’s ‘n dapper muis
Nog een van Bettie Misheiker se skeppings, die oorspronklike een is gesing deur Doris Brash.
Sproetjies
Gert van Tonder het die Afrikaanse woorde geskryf vir hierdie treffer van Sias Reinecke.
Pampoen
Hierdie liedjie is ‘n platinum poptreffer van Steve Hofmeyr en het die top 5 gehaal in die Populêre kategorie in die soeke na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye.
Heimwee
Die geliefkoosde opname is die een deur Mimi Coertse.
Nelson Mandela se toestand “onstabiel” by tye
Die presidensie het Saterdag gesê hoewel oudpresident Nelson Mandela se toestand meestal kritiek maar stabiel is, sy toestand soms ook kritiek maar onstabiel is.
Koerante moet Oscar om verskoning vra
Die Persombudsman het Rapport en die se susterskoerant, City Press, beveel om ʼn verskoning te publiseer nadat daar bevind is dat hulle Oscar Pistorius onnodig leed aangedoen het.
Man skiet per ongeluk vrou, bid en lees vir haar uit Bybel
ʼn Versekeringsmakelaar van Benoni wat sy vrou glo per ongeluk geskiet en daarna vir haar gebid en uit die Bybel gelees het kon nie haar lewe gered het nie, het die hooggeregshof in Pretoria gehoor.
All Blacks wen ‘n taai stryd teen die Wallabies
Die All Blacks het vandag die Bledisloebeker behou toe hulle die Wallabies in Wellington met 27-16 geklop het. Die rustydtelling was 15-6 in die guns van die Nieu-Seelanders.
Vier sterf in N4-ongeluk
Vier mans is dood nadat die bakkie waarin hulle gery het op die N4 naby eMalahleni (Witbank) omgeslaan het.
Man skiet vrou agter stuur, homself
ʼn Man het Vrydag sy vrou doodgeskiet voor hy selfmoord gepleeg het in Durban, KwaZulu-Natal.
Die Bledisloebeker
Wat is die Bledisloebeker?
Skoolwerker verkrag glo seuntjie
ʼn Werknemer by ʼn laerskool het Vrydag in die Warrenton-landdroshof in die Noord-Kaap verskyn op aanklag dat hy ʼn seuntjie by die skool verkrag het.
Grypdief val na sy dood
ʼn Grypdief wat die venster van ʼn vrou se motor stukkend geslaan en haar handsak gegryp het, is dood nadat hy van ʼn brug gespring het in Parktown in Johannesburg.
Geen borg vir polisieman wat glo weet van aanval
ʼn Senior polisiebeampte van Mpumalanga wat glo geweet het dat twee mede-beamptes betrokke was by ʼn aanval op ʼn gesin, is Vrydag in die Carolina-landdroshof borg geweier.
Vier vas vir moord op bejaarde egpaar
Vier mans is Vrydag in hegtenis geneem in verband met die moord op Pikkie en Rina Stassen.
Gedagte vir die dag: Ons almal word een of ander tyd moeg
Seruja se seun Abisai het Dawid egter gehelp en die Filistyn platgeslaan en doodgemaak. Toe het die manne van Dawid vir hom gesê: “U wat…