Twee mans is in die Polokwane-streekshof in Limpopo tot lewenslange tronkstraf gevonnis nadat hulle ʼn tienermeisie in 2009 verkrag het.
Alles vir Woensdag 28 Augustus 2013
Polisieman, passasier se liggame in motor gekry
ʼn Polisiebeampte en nog ʼn man se liggame is Maandagoggend in ʼn motor in Umlazi in Durban, KwaZulu-Natal gevind.
Sewe sterf in KZN-ongelukke
Sewe mense is die afgelope twee dae in ongelukke in KwaZulu-Natal dood.
Gedagte vir die dag: Leer by ‘n heidenvrou
“Jesus antwoord: ‘Ek is net na die verlore skape van die volk Israel toe gestuur.’ Maar die vrou kom kniel voor Hom en sê: ‘Here,…