Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) het Woensdag gesê die DA se bewering dat die Aarto-stelsel misluk het, is misleidend.
Alles vir Donderdag 29 Augustus 2013
Mpuma help polisielede matrikuleer
Meer as 300 polisiebeamptes in Mpumalanga het nie matrieksertifikate nie, het die provinsiale polisie Woensdag gesê.
Krejcir weer in die hof
Die veroordeelde krimineel Radovan Krejcir se uitleweringsverhoor duur Donderdag voort in die Kempton Parkse landdroshof.
Tutu se Midde-Ooste kort nuwe benadering
Emeritus aartsbiskop Desmond Tutu het Woensdag gesê die krisis in Sirië en Egipte benodig ‘n menslike inslag en nie ‘n militêre ingryping nie.
Nuuskommentaar: As die kind sterf en die wêreld tot stilstand kom…
Vir ouers wat ‘n kind verloor is dit of die tyd gaan stilstaan, want die hartseer wil maar nie weggaan nie… ‘n Bondeltjie vreugde wat skielik weggeneem is voor die lewe verken kon word…
Pa kom op seun se lyk af
‘n Pastoor van Randfontein het Dinsdagmiddag op sy seun se lyk afgekom by hul huis in Greenhills.
Reën, ysige weer in die Kaap veroorsaak chaos
Inwoners van die Paarl wat langs die Bergrivier woon is gisteraand in gemeenskapsale gehuisves nadat die rivier oorstroom het.
Gedagte vir die dag: Verlaat jou gemaksone en vertrou Jesus
Matteus 14:28-29 Toe sê Petrus vir Hom: “Here, as dit regtig U is, beveel my om op die water na U toe te kom.” “Kom!”…