“Die bewyse dat lewe op aarde op Mars, en nie op die aarde ontstaan het nie, stapel op,” aldus prof. Steven Benner, van die Westheimer Instituut vir Wetenskap en Tegnologie in die VSA.
Alles vir Vrydag 30 Augustus 2013
Nuuskommentaar: Wie verteenwoordig die Afrikaner?
Die vraag oor wie die Afrikaner verteenwoordig het onlangs weer opgeduik na die Afrikanerbond genooi is om ‘n voorlegging oor grondhervorming voor ‘n ad hoc-komitee van die parlement te lewer.
Kaapse vloede saai chaos
Kaapstadse owerhede het hul hande vol nadat gure weersomstandighede die stad getref het, en verskeie vloede veroorsaak het.
Thornville-plaasaanval: Polisie op soek na drie verdagtes
Die Thornville-polisie in KwaZulu-Natal is op soek na drie verdagtes in verband met ʼn plaasaanval waar ʼn 62-jarige vrou glo aangerand en verbrand is.
Man, vrou op Richmond-plaas geskiet
ʼn Man en ʼn vrou is in ʼn kritieke toestand in die hospitaal nadat hulle Vrydagoggend omstreeks 02:00 op Honeywood-plaas naby Richmond in KwaZulu-Natal geskiet is.
Plaasaanval: Vrou aangerand, verbrand
ʼn 62-jarige vrou is in ʼn kritieke toestand in die hospitaal nadat sy Vrydag net ná middernag op ʼn plaas in die Thornville-omgewing in KwaZulu-Natal aangeval is.
N3-snelweg gesluit na gru-ongeluk
Drie mense is dood en drie ernstig beseer nadat ʼn kettingbotsing Vrydagoggend op die N3-deurpad naby Germiston plaasgevind het.
Twee sterf ná voertuig teen boom bots
Twee mense is dood toe hul voertuig Vrydagoggend vin die vroeë oggendure teen ʼn boom in Hatfield, Pretoria, gebots het.
Drie sterf in KZN-botsing
Drie mense is dood en tien beseer na ʼn minibustaxi en ʼn vragmotor Donderdag in Pinetown, KwaZulu-Natal gebots het.
Metrobeampte verfilm glo seks met prostitute
Die metropolisie in Durban het ʼn interne ondersoek van stapel gestuur na bewerings dat een van sy lede seks van prostitute geëis het en dit dan glo opgeneem het.
Gedagte vir die dag: Portrette van Jesus
Hebreërs 1:1-3: In die verlede het God baiekeer en op baie maniere met ons voorvaders gepraat deur die profete, maar nou, in hierdie laaste dae, het…