Die Kamer van Mynwese sê vakbonde wat mynwerkers in die steenkoolbedryf verteenwoordig het Maandag ʼn loonooreenkoms onderteken.
Lees meerAlles vir die maand September 2013
Zuma-skildery verkoop
ʼn Skildery wat president Jacob Zuma en die bloedbad by Marikana uitbeeld is vir R89 000 verkoop.
Peiling vind korrupsie in skole
Meer as 300 beweerde voorvalle van korrupsie in skole is in ʼn aanlyn-peiling aangemeld, volgens Corruption Watch.
SAB-werkers begin staak
Werkers van die Suid-Afrikaanse Brouerye (SAB) het Maandag landwyd by die onderskeie aanlegte begin staak.
Baba-sterfte: Ouers later gevonnis
Die paartjie wat skuldig bevind is aan strafbare manslag na die dood van hul tien maande oue babadogtertjie se vonnisoplegging is Maandag uitgestel.
My naam is van der Merwe en ek speel vir die Springbokke: Franco vervang vir Flip
Flip van der Merwe uit vir een week nadat hy geskors is vir ontoelaatbare spel, maar Franco van der Merwe vul sy plek op slot in die Bokspan.
Toename in veediefstal lei tot interprovinsiale forum
Sedert Junie vanjaar het veediefstal toegeneem en in en rondom Gauteng versprei.
Verbruikers gaan meer vir hoender betaal
Verbruikers kan hul vere regskud vir ʼn styging in die prys van pluimvee, het Rob Davies, minister van handel en nywerheid, Maandag bekend gemaak.
“Basta met strenger immigrasiewette, pas bestaandes behoorlik toe”
“Suid-Afrika het nie behoefte aan ʼn nuwe immigrasiewet nie, maar aan die daadwerklike toepassing van die bestaande wet, doeltreffende grensbeheer en effektiewe, korrupsievrye dienslewering deur die departement van binnelandse sake.”
DA gaan hof toe oor Nkandla
Die Demokratiese Alliansie (DA) wend hulself tot die hof in ʼn poging om toegang tot ʼn geheime verslag te kry oor president Jacob Zuma se Nkandla-huis in die noorde van KwaZulu-Natal.
“Polisie moet gemeenskap teen stakers beskerm”
Hierdie versoek volg ná die afgelope week se staking deur petroljoggies waarin verskeie voorvalle van geweld in veral Rustenburg aangemeld is en waar die polisie nie opgetree het nie.
Tienermeisie tydens betoging doodgeskiet
ʼn Tienermeisie is Maandag tydens ʼn diensleweringsbetoging in Cato Manor in Durban doodgeskiet.
Man sny broer op ná huis-amok
ʼn 39-jarige man van Spanje het Maandag skuld erken dat hy sy jonger broer met ‘n hamer doodgeslaan, sy liggaam opgesny en die oorskot in ‘n vrieskas gesit het. Dié daad het glo gevolg nadat die twee ‘n jaar lank saamgewoon het, waartydens die vonke gereeld gespat het.
Coke ná 13 jaar nie meer top-handelsmerk
Coca-Cola is na 13 jaar sy topposisie as handelsmerk kwyt.
Michael Jordaan: Van bankbaas tot Mxit-voorsitter
Michael Jordaan, die voormalige uitvoerende hoof van Eerste Nasionale Bank (FNB), is as die direksievoorsitter van die sosiale platform Mxit aangestel.
Twee wat in vliegongeluk sterf se name bekend
Die twee mans wat dood is nadat hul ligte vliegtuig Sondagoggend by ʼn vliegveld in Klerksdorp in Noordwes neergestort het, se name is bekend gemaak.
Sewe ontsnap deur toiletgat uit Secunda-tronk
Die polisie is steeds op soek na sewe verhoorafwagtendes wat Vrydag uit aanhouding in Secunda, Mpumalanga, ontsnap het.
Basiese pannekoek
Basiese resep vir heerlike pannekoek – net reg vir ‘n reëndag!
Lesse uit die verlede: Springbokke teen die Wallabies
Daar is beslis ‘n paar lesse wat geleer is die afgelope naweek na die Springbokke se sege oor die Wallabies op Nuweland.
Flip van der Merwe uitgewys vir ontoelaatbare spel
Flip van der Merwe mag dalk geskors word na Saterdag se geelkaart teen die Wallabies.