Twee mense het ʼn noue ontkoming gehad nadat ʼn goederetrein Maandagmiddag op die brug by Banana Beach aan die Natalse Suidkus ontspoor het. Chris Botha,…
Alles vir Dinsdag 3 September 2013
Nuuskommentaar: Oop kaarte oor Medupi
Die Wêreldbank beskou korrupsie as die diefstal van ‘n land se toekoms. Om korrupsie uit te roei is tegelyk maklik en moeilik.
Groot skikking ná werktuigkundige arm verloor
ʼn Voormalige werktuigkundige van Ivory Park, oos van Johannesburg, is ʼn tussentydse skikking van R1.29 miljoen toegestaan nadat hy sy linkerarm verloor het toe die polisie hom geskiet het, het The Star Dinsdag berig.
Drie renosters dood na hulle vasval
Drie renosters is dood nadat hulle in modder in die Sandveld-natuurreservaat in die Vrystaat vasgeval het.
Rampbus het glo te vinnig gery
Die bus wat Sondag in Melmoth in KwaZulu-Natal in ʼn ongeluk betrokke was waarin nege dood is, het glo te vinnig gery.
Gedagte vir die dag: Die onvergeeflike sonde
Markus 3:28-29 “Dit verseker Ek julle: Alles sal die mense vergewe kan word, al die sondige lastertaal wat hulle praat. Wie egter teen die Heilige…