Bier-advertensies roer nie gewoonlik hartsnare nie, maar dié advertensie van Guinness het ‘n verrassende einde.
Lees meerAlles vir Vrydag 6 September 2013
Krag-sabotasie is “terrorisme”
Faith Mazibuko, LUR vir veiligheid in Gauteng, het Vrydag gesê die optrede van werknemers wat die elektrisiteit by substasies in Johannesburg afgeskakel het, is gelykstaande aan terrorisme.
Motorfietsryer oorleef weerligstraal
‘n Motorfietsryer van Washington in Amerika het oorleef nadat ‘n weerligstraal hom Donderdag getref het.
Spioenasiebande: Zuma-aansoek goedgekeur
President Jacob Zuma se aansoek om verlof tot appèl teen die vrystelling van die sogenaamde “spioenasiebande” is Vrydag in die Johannesburgse hooggeregshof goedgekeur.
Vier in Graaff-Reinet vas oor dwelms
Vier mans is in Graaff-Reinet in die Oos-Kaap met dwelms met ‘n straatwaarde van R1.4 miljoen aangekeer.
Skokvideo: Pinetown gru-trokongeluk afgeneem
‘n Ongeluk waarin 22 mense dood is nadat ‘n vragmotor ‘n rooi verkeerslig verontagsaam het, het die land vandeesweek in skok gelaat. eNCA het ‘n video van die voorval bekom. WAARSKUWING: Die video kan sensitiewe kykers ontstel.
Misdaad teen die mensdom: Adj-pres van Kenia se verhoor begin Dinsdag
Terwyl die Internasionale Strafhof (ICC) in Den Haag met die laaste voorbereidings besig is vir die verhoor van Kenia se adjunk-president, William Ruto, het Kenia se laerhuis gestem om bande met die ICC te verbreek.
Pinetown gru-ongeluk: Amptelike dodetal bekend
Waarnemende president Jeff Radebe het Vrydag in Durban bevestig dat die gru-ongeluk wat Donderdagaand in Pinetown, KwaZulu-Natal, plaasgevind het, 22 lewens geëis het.
JHB-brande laat 57 gesinne dakloos
ʼn Totaal van 40 plakkershutte is Vrydagoggend in die Rugby Club informele nedersetting in Roodepoort verwoes.
Springbokke: Jean de Villiers se voorskou…luister hier
Jean de Villiers praat oor die Wallabies en die vooruitsigte vir die Springbokke in Brisbane.
Bekendes en berugtes se tikmasjiene uitgestal
Tikmasjiene wat aan bekende persone behoort het, word tans in ‘n galery by ‘n universiteit in Amerika uitgestal.
Implementering van die NOP sal Suid-Afrika se ekonomie skaad
Die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP) sal Suid-Afrika se ekonomie ernstige skade berokken.
Betogings teen Mej. Wêreld-kompetisie
Moslem-ekstremiste in Indonesië het Donderdag hul betoging teen die Mej. Wêreld-kompetisie voortgesit, maar organiseerders dring daarop aan dat die geleentheid steeds hierdie naweek op die vakansie-eiland Bali sal plaasvind.
Donker naweek lê voor vir JHB
Krag is Vrydag na Lawley en Lenasia South herstel terwyl ander dele van Johannesburg dalk die naweek nog sonder krag moet spandeer.
Geel uniforms vir verhoorafwagtendes
Daar gaan in die toekoms van verhoorafwagtendes verwag word om uniforms te dra om onder meer ontsnappings te probeer beperk, het Beeld Vrydag berig.
Ondersoek na duur Vrystaatse webwerf byna klaar
Die ondersoek na die multi-miljoenrandse webwerftender van die Vrystaat-regering is in ʼn gevorderde stadium, het adv. Thuli Madonsela, die Openbare Beskermer (OB), Donderdag gesê.
Pinetown gru-ongeluk: Trokbestuurder in hegtenis geneem
Die bestuurder van die vragmotor wat Donderdagaand in vier volgelaaide minibustaxi’s en nog ʼn voertuig ingejaag het, is in hegtenis geneem. Minstens 27 mense is dood en 32 beseer in dié gru-ongeluk in Pinetown, KwaZulu-Natal.
Grootste deel van SA grond word privaat besit
Meer as ʼn driekwart van Suid-Afrikaanse grond word privaat besit, het The Times Vrydag berig.
Nuuskommentaar: Boere (al weer) op die spit
Peilings toon dat Suid-Afrikaners oor min, indien enige saak, so volledig volgens ras verdeel is as oor landbou, en in die besonder grond.
Sabotasie glo rede vir Jhb-kragonderbrekings
City Power se sabotasie is die rede vir die wydverspreide kragonderbrekings in Johannesburg.