ʼn Man is Sondag, sowat ʼn maand nadat hy ʼn vrou wat glo selfmoord wou pleeg gered maar daarna verkrag het, in hegtenis geneem.
Alles vir Dinsdag 10 September 2013
Madiba-fliek het gehoor gaande
Die fliek oor voormalige president Nelson Mandela se lewe het tydens die Toronto Internasionale-filmfees in Kanada vir ʼn 8-minuutlange staande ovasie gesorg.
Vereeniging-landdros sterf in huisbrand
Annatjie Pretorius, ʼn 56-jarige landdros van Vereeniging, het Maandagoggend in haar huis doodgebrand nadat sy deur diefwering in haar slaapkamer vasgekeer is, het Beeld Dinsdag berig.
Pukke sê oor “koshuistrots”-aanval, ontgroening en die Wapad
Die kampuskoerant van NWU-pukke, Wapad, gaan nie gesluit word nie, het Johan van Zyl, die universiteit se woordvoerder aan Maroela Media bevestig.
Nuuskommentaar: Suid-Afrikaners nie gelukkig en dis amptelik
Suid-Afrikaners is betreklik ongelukkig, aldus die jongste gelukkigheidsindeks wat die Universiteit van Columbia se Earth Institute namens die VN opstel.
Gedagte vir die dag: Die tweede myl
Matthéüs 5:41 En elkeen wat van jou een myl afdwing, loop met hom twee myl saam. In Jesus se dag het die magtige Romeinse Ryk…
Tienermeisie dood gevind
Die liggaam van ʼn 14-jarige meisie is Maandag in ʼn veld naby Port St. Johns in die Oos-Kaap gevind.
Metrobeampte in Jhb geskiet
ʼn Metropolisiebeampte is in ʼn ernstige toestand in die hospitaal nadat hy deur rowers by ʼn winkelsentrum geskiet is.