Jackie Selebi, die voormalige polisiekommissaris, word vir meer as R40 miljoen gedagvaar, het The New Age Donderdag berig.
Alles vir Donderdag 19 September 2013
Uitdrukking: Op twee gedagtes hink
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die Afrikaanse uitdrukking “Op twee gedagtes hink”.
Vrou en kat kritiek ná slangpik
ʼn Vrou in haar 30s en haar kat is in ʼn ernstige toestand in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal nadat ʼn nagadder hulle Woensdagaand omstreeks 20:30 gepik het.
Nuuskommentaar: Wat vertel die tussenverkiesings?
Opsommend kan dit gestel word dat die opposisiepartye nog ‘n groot taak voor hulle het voor verseker kan wees dat die ANC volgende jaar geknou gaan word.
Pasgebore tweeling oorleef ongeluk
ʼn Tweeling het Woensdagmiddag ʼn ongeluk op die N4-snelweg naby die Cullinan-afrit oos van Pretoria oorleef. Die tweeling is een dag oud.
Vrou kritiek ná sy van fiets af val
ʼn 53-jarige vrou van Alberton is in ʼn kritieke toestand in die hospitaal nadat sy Woensdag van ʼn fiets af geval het.
Pa verkrag dogters glo jare lank
ʼn Pa het Woensdag in ʼn hof in Bloemfontein verskyn op aanklag dat hy sy twee dogters jare lank verkrag het.
Man sit lewenslank ná aanval
Matthews Koko Mooketsi (30) is drie keer lewenslange tronkstraf opgelê nadat hy ʼn vrou verkrag en haar man vermoor het.
Gedagte vir die dag: ‘n Geskenk vir God
Hoe sal ek die Here vergoed vir al sy weldade aan my? Psalm 116:12 Met Kersfees, verjaardae en ander spesiale geleenthede hou ons daarvan om…