Skaars ʼn paar ure nadat twee bejaardes Donderdag in ʼn botsing op die N4-snelweg in die ooste van Pretoria dood is, is twee mense op dieselfde pad beseer in ʼn kettingbotsing waarin vyf voertuie betrokke was.
Alles vir Vrydag 27 September 2013
“Wit Weduwee” gesoek deur Interpol
Interpol het Donderdag ʼn rooi kennisgewing uitgereik oor die voortvlugtige Samantha Lewthwaite, die sogenaamde “Wit Weduwee”.
Montecasino-lyk: Man vas
ʼn 32-jarige man is Donderdag in hegtenis geneem in verband met die moord op Dustan Blom, wie se lyk Sondag in die kattebak van sy motor in die parkeerterrein by Montecasino ontdek is.
Gedagte vir die dag: Laat die woorde van my mond….
Eksodus 20:16 – Jy mag nie vals getuienis teen ‘n ander gee nie. Mens hoor dikwels dat iemand spottenderwys sê: As iemand vir my môre sê,…