Die Eerste Liga se halfeindstryde in die Curriebekerkompetisie is om die draai.
Alles vir Maandag 30 September 2013
Video: VVV het land op hol
Suid-Afrikaners van oor die hele land het Sondagaand ‘n vreemde vlieënde voorwerp in die lug gewaar, en ‘n aantal het foto’s en video’s van die vreemde verskynsel geneem.
Uitdrukking: Jou skapies op die droë hê
Taaltoffie ondersoek die Afrikaanse uitdrukking “Jou skapies op die droë hê”.
Kroonstad-vrou oorleef 50 m-val
ʼn Vrou van Kroonstad in die Vrystaat het ʼn noue ontkoming gehad nadat sy oor die naweek 50 meter ver van ʼn balkon afgeval het.
Northcliff-martelmoord: Verhoor begin vandag
Die saak teen twee mans wat verdink word van die wrede moord op Gary Smith en Karen Buchanan, ʼn broer en suster van Northcliff in Johannesburg, begin vandag in die Johannesburgse hooggeregshof.
Nuuskommentaar: Kwaad oor klimaat
Een van die belangrikste navorsingstukke in die bestaan, en oor die voortbestaan van die mens, is pas bekend gemaak.
Maroela Media Top 20 30 September 2013
Die gras is altyd groener- Dogters van Man Dans in die reën- Touch of Class Hande- Karlien van Jaarsveld Spyt kom te laat- Ricus Nel…
75 vermis na bote in tifoon sink
Ten minste 75 mense word vermis nadat drie vissersbote gesink het in ʼn kragtige tifoon oor die see suid van China.
Oos-Kaapse trompopbotsing eis twee
Twee mense is dood en drie het ernstige beserings opgedoen nadat twee voertuie reg van voor teen mekaar op die N2-deurpad gebots het.
Paar gevonnis na baba se dood
Die paartjie wat aan strafbare manslag skuldig bevind is na die dood van hul tien maande oue babadogtertjie sal na verwagting vandag in die Palm Ridge-landdroshof gevonnis word.
Drie sterf in N12-ongeluk
Drie mense is Sondag dood in ʼn trompop-botsing op die N12 in Soweto, Gauteng.
Gedagte vir die dag: Liefde is….
Eksodus 20:14– Jy mag nie egbreuk pleeg nie. Die hele saak rondom verhoudings en liefde sal seker altyd ’n misterie, ’n raaisel bly. Hoewel die Bybel…