ʼn Man is Saterdag dood en drie mense is beseer in ʼn trompop-botsing in Groblersdal, Limpopo.
Alles vir die maand September 2013
Man verdrink tydens partytjie
ʼn 22-jarige man het Saterdag tydens ʼn partytjie in Vanderbijlpark, Gauteng in ʼn rivier verdrink.
Gedagte vir die dag: Niks noem ek my eie meer…
Eksodus 20:15 -Jy mag nie steel nie Die Psalmdigter sê dat alles aan die Here behoort (24:1). Die Here het die verantwoordelikheid aan die mens…
All Blacks kry bonuspunt-sege
Die All Blacks het vier drieë teen die Poemas gedruk vir ‘n bonuspunt en daarmee ‘n uiters moeilike taak vir die Bokke volgende naweek op Ellispark geskep.
Twee laerskoolleerlinge verdrink
Twee seuns het Vrydag in die Oos-Kaap verdrink, het die polisie Saterdag gesê.
Springbokke oorrompel die Aussies
Die Springbokke het die Aussies op Nuweland oorrompel met pragspel en driekeer oor die doellyn gaan kuier.
Diplomaat-drywer skiet ‘rower’ in Sandton dood
ʼn Vermeende rower is Saterdag in Magaliessig in Sandton, Johannesburg, doodgeskiet.
Video: Baanbrekersvroue in wetenskap vereer
Tien jong vrouewetenskaplikes van sub-Sahara Afrika is vandeesweek aangewys as 2013 se streekswenners van die L’Oréal-UNESCO Genootskap vir Vroue in Wetenskap.
Foto’s: Sewe sterf in Wesrand-botsing
Sewe mense, waaronder ʼn nege maandeoue baba, is dood toe twee voertuie mekaar Saterdagmiddag reg van voor in die Wesrand getref het.
Man vas vir Despatch-moord
Twee polisiebeamptes het Saterdagoggend ʼn verdagte aangekeer nadat ʼn 30-jarige man van Despatch naby Uitenhage in die Oos-Kaap vermoor is.
Video: Waterverliese skokkend
Waterpype wat lek het glo gelei tot waterverliese van R1,1-miljard rand in die afgelope finansiële jaar.
Krejcir-moordkomplot: Beskuldigde in hof
Brendan Harrison, wat daarvan beskuldig word dat hy betrokke was in ‘n komplot om die omstrede Tsjeggiese sakeman, Radovan Krejcir, te vermoor, het Vrydag vlugtig in die Germiston-landdroshof verskyn.
Foto’s: Talle verdrink ná boot sink
Waarskuwing: Van die foto’s mag sensitiewe lesers ontstel.
Video: Avonture van Liewe Heksie kikker ernstiger sake op
Daar is by die Aardklop-kunstefees ook oor die stand van Suid-Afrika se onderwys debat gevoer.
Man gevonnis ná tienerverkragting
ʼn 23-jarige man wat ʼn tienermeisie ʼn hele aand lank herhaaldelik verkrag het, is tot 15 jaar tronkstraf gevonnis.
Man in Despatch voor kinders vermoor
ʼn Man in sy 30s is Saterdag in die vroeë oggendure by sy huis in Despatch met ‘n skerp voorwerp gesteek en doodgeslaan.
Brandstofprys daal
Die brandstofprys van alle grade petrol en diesel gaan teen die einde van September daal.
Vrou sterf in tref-en-trap buite Potch
ʼn Vrou is dood nadat sy Vrydagmiddag deur ʼn voertuig getref is op die R54-pad buite Potchefstroom.
Gedagte vir die dag: Los uit…
Eksodus 20:15– Jy mag nie steel nie. Om te steel, is om te vat wat nie regmatig joune is nie, of te weerhou wat ander…
Natalie du Toit vereer
Die afgetrede Paralimpiese swemmer Natalie du Toit gaan deur koningin Elizabeth II met die Orde van die Britse Ryk (MBE) vereer word.