ʼn Duikboot in die middel van die straat. Dit was die vreemde gesig waarmee inwoners van Milaan in Italië vroeër die week begroet is.
Lees meerAlles vir Vrydag 4 Oktober 2013
Video: Robotsjirurgie nou in SA
Suid-Afrika se eerste robot sjirurgiese-stelsel is die week by die Urologiese-hospitaal in Pretoria bekend gestel.
Onnie skuldig aan rassisme, haatspraak
Die Menseregtekommissie (MRK) het ʼn onderwyser van die Wilgehof Primêre Skool in Bloemfontein in die Vrystaat aan rassisme en haatspraak skuldig bevind.
Motoris skiet kaper dood
ʼn Motoris het Vrydagoggend ʼn kaper in Montrose in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal doodgeskiet.
Nog ’n plaasmoord: Mthethwa moet antwoord – AfriForum
AfriForum het ’n beroep op die minister van polisie, Nathi Mthethwa, gedoen om aan die publiek te verduidelik waarom hy dit nie nodig ag om by die plaasmoordkrisis in te gryp nie.
Wie kan Saterdag die uitklophou op Ellispark plant?
Werner, dis Saterdag die eindwedstryd van die Castle Rugbykampioenskap op Ellispark in Johannesburg. Die Springbokke en die All Blacks, Ellispark, die herontmoeting na die nederlaag…
Video: Vrou dood ná sy Withuis wou binnejaag
ʼn Vrou met ʼn 1-jarige baba in haar voertuig is in Washington in die VSA doodgeskiet nadat sy deur veiligheidsversperrings by die Withuis probeer ry het.
Bootramp: Dodetal klim dalk tot 300
Die dodetal in ‘n bootramp wat Donderdag aan die Italiaanse kus plaasgevind het, het na beraming tot 300 gestyg.
Bruidegom “jammer” oor brand by trouplek
Jean Greyling (28), ʼn bruidegom van Bloemfontein wat ʼn saal by ʼn landgoed aan die brand gesteek het nadat hulle sy troue gekanselleer het, het Donderdag in die hof om verskoning gevra, het Beeld Vrydag berig.
Voormalige Bul-rugbyspeler agter tralies vir bedrog
Paul Botes, ʼn voormalige rugbyspeler van die destydse Noord-Transvaal, is Donderdag in die Pretoriase handelshof tot 10 jaar tronkstraf gevonnis, het Beeld Vrydag berig.
Sangers op dag 1 van Kaap-toer beroof
ʼn Groep sangers van Pretoria is Vrydagoggend in die vroeë oggendure beroof, op die dag wat hul Kaapse toer afgeskop het.
Joost-boek: Hof besluit
Die hooggeregshof in Pretoria het pas uitspraak gelewer in die dringende hofaansoek waar die voormalige Springbok Joost van der Westhuizen poog om ʼn boek oor hom en Amor Vitone te keer.
Sunette Bridges mobiliseer gemeenskappe wêreldwyd vir ‘Red October’
Die sangeres Sunette Bridges het besluit om op 10 Oktober ʼn internasionale massa-optrede van stapel te stuur om bewusmaking te skep.
Video: Uitsmyter rand drie gaste by kuierplek aan
Waarskuwing: Die video volg onderaan die artikel en mag sensitiewe lesers ontstel!
Nuuskommentaar: Zuma die wêreldkampioen, of die produk van swak kiesers?
Maar tog, so lyk dit, speel pres. Jacob Zuma in ‘n liga van sy eie. Benewens Nkandlagate, word “Number One” se naam ook genoem in die Guptagate- en Wapengate-sages.
Geheimsinnige buitelug-advertensieborde dryf spot met ANC
Drie groot advertensieborde, wat die gek skeer met die ANC en die e-tolstelsel, is vandeesweek deur ʼn anonieme persoon of instansie langs Johannesburgse snelweë opgerig, het The New Age Vrydag berig.
Buitelandse mediamotor voor Mandela se huis weggesleep
ʼn Voertuig wat aan buitelandse media behoort wat oud-pres. Nelson Mandela in Houghton, Johannesburg dophou, is Donderdagaand weggesleep omdat dit glo ʼn obstruksie veroorsaak het.
Joost hoor vandag oor boek
Die hooggeregshof in Pretoria gaan na verwagting Vrydag uitspraak lewer oor ʼn dringende aansoek wat deur die oud-Springbok Joost van der Westhuizen ingedien is om die vrystelling van ʼn boek wat glo “alles vertel” oor sy huwelik met Amor Vittone, te probeer verbied.
Zuma moet sê oor ‘Guptagate’
President Jacob Zuma moet antwoorde gee oor nuwe bewerings dat hy betrokke was by die omstrede Gupta-landing by die Waterkloof-lugmagbasis vroeër vanjaar, het opposisiepartye Donderdag gesê.
Boer op plaas vermoor
Paul Mason (63) is Donderdagoggend op sy plaas naby Sabie in Mpumalanga doodgeskiet.