Iets wat die afgelope week kwalik die nuus gehaal het, was oud-president Thabo Mbeki se bitter aanval op die herlewing van “tribalism” in Suid-Afrika. In…
Alles vir Maandag 7 Oktober 2013
Bejaarde vrou byna deur honde verskeur
ʼn Bejaarde vrou is in ʼn ernstige toestand in die hospitaal nadat sy Maandagoggend deur honde aangeval is.
“Siek” Selebi doen inkopies in PTA
Jackie Selebi, voormalige polisiehoof en veroordeelde misdadiger wat in 2012 op mediese parool vrygelaat is omdat hy glo kritiek siek is, is Sondag afgeneem waar hy in Pretoria inkopies gedoen het, het Beeld Maandag berig.
Uitdrukking: Agter die kap van die byl kom
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “agter die kap van die byl kom”.
Vyf sterf op N4-snelweg
Vyf mense is dood nadat twee voertuie Sondagaand op die N4-snelweg naby Onderstepoort in die noorde van Pretoria gebots het.
Onderwyser geskors ná kaalfoto
ʼn Onderwyser van Johannesburg is in hegtenis geneem nadat hy ʼn kaalfoto van homself aan ʼn 16-jarige skoolseun gestuur het, berig EWN.
Maroela Media Top 20 7 Oktober 2013
Dans in die reën- Touch of Class Die gras is altyd groener- Dogters van Man Rede om te glo- Elvis Blue Hande- Karlien van Jaarsveld…
Vrystaat-ongeluk eis drie
Drie mans is dood toe ʼn vragmotor hul motor op die pad tussen Ventersburg en Senekal in die Vrystaat getref het.
“Dit gaan goed met Mandela”
Winnie Madikizela-Mandela, die eksvrou van voormalige pres. Nelson Mandela, het Sondag aan die SAUK gesê dit gaan goed met dié oudstaatsman.
Flippie uit ouers se sorg verwyder
Flippie Engelbrecht (19), wat glo epilepsie ontwikkel het en blind geword het na hy aangerand is, is die naweek uit die sorg van sy ouers verwyder oor beweerde voorvalle van kindersmishandeling.
Vyf sterf in skietery
Vyf mense is dood na ʼn skietery in ʼn kroeg in Khayelitsha in die Wes-Kaap.
Gedagte vir die dag: Ek roem u Naam…
Eksodus 20:7 ‘Jy mag nie’ of ‘moenie’ is die woorde wat kindertjies seker die meeste hoor. Dis een manier om hulle die verskil tussen reg…