Die man wat by die Verenigde Nasie as Somalië se seerowerkoning bekend staan, Mohamed Abdi Hassan, was baie verbaas toe hy na sy aankoms op die lughawe by Brussel in boeie geslaan is.
Alles vir Maandag 14 Oktober 2013
Ligjare – Jannie du Toit
Luister onderaan die resensie na ‘n paar snitte op die album. Dit is nou al elf jaar sedert Jannie du Toit sy laaste album, Leeuspruit,…
Spesiale howe vir e-tolontduikers
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) en die departement van justisie vergader oor die moontlikheid om spesiale howe op te rig waar e-tolontduikers vervolg kan word, het Beeld Maandag berig.
Nuuskommentaar: Kry Afrika nou ook Zumasitis?
Suid-Afrika het baie om Afrika te bied, dis nie nog nodig om Afrika met die verkeerde te besoedel nie.
Dodetal styg in Indië-stormloop
Die dodetal van Sondag se stormloop op ʼn brug by ʼn Hindu-tempel in Indië het tot 111 gestyg. Die meeste van die slagoffers is vroue en kinders.
Baba Hope se moord ná 22 jaar opgelos
‘n Verhaal van ‘n onbekende kinderlykie wat 22 jaar gelede die wêreld aangegryp het, is volgens die polisie in New York ná 22 jaar uiteindelik opgelos.
Ouma sterf in Wes-Rand ongeluk
ʼn Ouma is dood en haar dogter en kleinseun ernstig beseer nadat twee voertuie Maandagoggend naby Krugersdorp, wes van Johannesburg, teen mekaar gebots het.
‘n Dief aan die kers – skelm woorde deur die eeue
Hierdie splinternuwe boek deur dr. Anton F. Prinsloo beskryf hoe die oorspronklike betekenisse van ongeveer 1 000 Afrikaanse woorde metterjare só verander het dat die betekenisse wat ons vandag ken, byna hoegenaamd nie sin maak nie.
Man vas oor moord by myn
ʼn Man is in hegtenis geneem in verband met die moord op ʼn vroulike mynwerker meer as ‘n jaar gelede by Anglo American Platinum in Rustenburg.
Acsa: Vliegtuie kry weer brandstof
Die Suid-Afrikaanse Lughawensmaatskappy (Acsa) sê vliegtuie by die O.R. Tambo-lughawe word weer normaal met brandstof gevul nadat daar vroeër vertragings was weens kabeldiefstal.
Gedagte vir die dag: Dit is waar
Matt. 15:26-27 – “Hy sê vir haar: ‘Dit is nie mooi om die kinders se brood te vat en vir die hondjies te gooi nie.’ ‘Dit…