Wat het swart ekonomiese bemagtiging en slawerny in gemeen? Of is dit maar doodgewoon ‘n alarmistiese vraag?
Alles vir Vrydag 18 Oktober 2013
60-jarige in Bloem vermoor
Susan Olivier (60) is Donderdag dood aangetref in haar meenthuis in Pellissier, Bloemfontein.
‘Rower’ sterf ná Kaapstad-skietery
Die vermeende rower wat gewond is tydens ʼn skermutseling met die polisie Woensdagaand in Kaapstad, het Donderdag aan sy beserings in die hospitaal beswyk.
Mandela se dogters laat vaar hofsaak
Oudpres. Nelson Mandela se dogters het ʼn hoëprofiel-hofgeding laat vaar om beheer te kry oor twee maatskappye wat opgestel is om die opbrengs van sy ikoniese naam en nalatenskap te bestuur.
Hof lewer vandag uitspraak in Solidariteit se regstelaksiesaak teen DKD
Die uitspraak kan die gesig van regstellende aksie in die staatsdiens verander
Kindermoord: Hoofverdagte vas
Die hoofverdagte in die moord op en verkragting van twee kleuters van Diepsloot in die noorde van Johannesburg, is Vrydagoggend in hegtenis geneem.
Kindermoorde: Verdagtes in hof
Vier mans en ʼn ma sal Vrydag in verskillende howe in Gauteng verskyn in verband met die twee dubbele kindermoorde van die afgelope week.
Ma skuldig aan moord op baba
ʼn Ma is Donderdag in die Noord-Kaapse hooggeregshof skuldig bevind aan die moord op haar pasgebore babaseun.
Gedagte vir die dag: Om te lag
Spreuke 17:22 – ’n Vrolike mens is ʼn gesonde mens, ʼn neerslagtige mens raak uitgeput. Die begin van die lente gee weer vir ons die geleentheid…