ʼn Spesiale beurs vir studente wat ligte musiek wil studeer is op die been gebring om die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye, Kinders van die Wind, te vereer en te verewig.
Lees meerAlles vir Saterdag 26 Oktober 2013
Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye: Wenner van die bootreis!
Deelnemers aan die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye-veldtog het die kans gestaan om die groot prys, ‘n vierdag-bootreis vir twee in te palm: die wenner is Saterdagaand bekend gemaak.
Foto’s: Kinders van die Wind-roos geregistreer en bekendgestel
“Kinders van die wind” is aangewys as die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye en om dié liedjie te vereer en te verewig, is ʼn spesiale roos deur Ludwig’s Roses gekweek en geregistreer.
Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye: Kinders van die Wind
Die liedjie Kinders van die Wind is Saterdagaand 26 Oktober aangewys as die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye.
Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye: Hier is die wenner!
Die liedjie wat met die titel, Die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye, wegstap, is Saterdagaand regstreeks op kykNET se musiekkanaal, Jukebox, bekend gemaak.
Oos-Kapenaars vas vir dronkbestuur
Twaalf motoriste is Saterdag in Butterworth in die Oos-Kaap in hegtenis geneem vir dronkbestuur.
Gesoekte man pleeg glo selfmoord
‘n Man wat in verband met ‘n saak van gewapende roof en moord gesoek is, het glo Saterdagoggend in Botshabelo in die Vrystaat selfmoord gepleeg.
Video: Nuwe advertensie is oëverblindery!
Honda se nuwe CR-V 1.6 diesel-advertensie demonstreer dat mens nie noodwendig jou oë kan glo nie.
Tlokwe-vergadering kortgeknip ná DA uitstap
Die speaker van die Tlokwe-munisipaliteit in Noordwes moes glo ‘n raadsvergadering stopsit nadat die opposisie, gelei deur die DA, uitgestap het.
Steve Hofmeyr sê stilbly is nie meer ‘n opsie nie
Die sanger Steve Hofmeyer het om verskoning gevra as enige van sy uitsprake as rassisties ervaar word, maar bygevoeg dat stilbly nooit weer ‘n opsie sal wees nie.
Onderwyseres glo seksueel aangerand
‘n Onderwyseres van Germiston in Gauteng is glo seksueel aangerand deur ‘n 16-jarige leerling.
Video: Nierskenker is toe inderdaad “perfekte pasmaat”
‘n Vrou wat drie jaar gelede haar nier geskenk het aan ‘n man, wat sy skaars geken het, is pas in die eg met hom verbind.
Fukushima weer erg geskud
Die kernkragsentrale in Fukushima is Saterdagoggend weer deur ‘n kragtige aardbewing getref.
Faf du Plessis beboet vir balpeutery
Faf du Plessis van die Proteas is Saterdag beboet vir balpeutery tydens die tweede kriekettoets teen Pakistan.
“Ek is ‘n Afrikaan” sê De Klerk aan Europa
Oud-president FW de Klerk het Vrydag in Den Haag tydens die 12de Europese lesing sy eie weergawe van voormalige pres. Thabo Mbeki se “Ek is ‘n Afrikaan”-toespraak gelewer.
Faf du Plessis moontlik gestraf vir bal-peutery
Faf du Plessis, die Suid-Afrikaanse krieketspeler, kan beboet word nadat hy glo tydens die tweede Toets teen Pakistan in Dubai met die krieketbal gepeuter het, het ‘n beampte Saterdag bevestig.
Gedagte vir die dag: Die wildevyeboom – om Jesus beter te kan sien
Hierdie boom word ‘n hele paar keer in die Bybel genoem. In Amos 7:14 lees ons dat Amos wildevye bymekaar gemaak het. Maar die bekendste…