Die vermeende meesterbrein van die sataniese ritueel waartydens Kirsty Theologo gesterf het, was emosioneel onvolwasse, het die Johannesburgse hooggeregshofsitting in Palm Ridge Dinsdag gehoor.
Lees meerAlles vir Dinsdag 29 Oktober 2013
Ballet-danser pleit onskuldig op suur-aanval
‘n Balletdanser van Rusland het Dinsdag onskuldig gepleit in die hoëprofiel-hofsaak in Moskou oor ‘n gruwelike suur-aanval op die groep se kunste-direkteur, Sergei Filin.
Bloem-ma wat seun verkrag is self mishandel
‘n Ma van die Vrystaat wat skuldig bevind is aan die verkragting van haar tienerseun is self deur familie en vriende seksueel gemolesteer, het die streekshof Dinsdag gehoor.
Anene Booysen: Johannes Kana is skuldig
Johannes Kana is Dinsdag skuldig bevind aan die moord en verkragting op Anene Booysen.
My eerste leerboek: Vorms en tyd
‘n Eerste leerboek wat kinders skoolgereed maak deur skryfvaardigheid te ontwikkel en hulle bekend te stel aan vorms en tyd.
Nuuskommentaar: Hoofstuk van Boeremagverhoor afgesluit
Met die vonnisoplegging van die Boeremaglede is ‘n hoofstuk voltooi, maar duidelik lank nie die boek nie.
Beskuldigde in Barkly-Oos-plaasmoord laat vaar borgaansoek
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag die tweede verskyning van die beskuldigde in die moord op ʼn bejaarde egpaar van Barkly-Oos bygewoon.
Video: Nuwe branderplankry-rekord moontlik opgestel
Carlos Burle, ‘n branderplankryer van Brasilië, het Maandag moontlik ‘n rekord gebreek op ‘n golf in Nazaré, Portugal.
Belastingbetalers word as vanselfsprekend beskou
Suid-Afrikaanse belastingbetalers is toenemend ontevrede oor hul swaar belastinglas, die ondoeltreffendheid van staatsbesteding en hul finansiering van sogenaamde openbare dienste wat hulle op die ou end self moet voorsien.
My model: Fleurig en fraai
Ontwerp jou eie fleurige en fraai klereversameling! Hierdie reeks is ‘n wegholsukses.
My model: Sprankel en Styl
Ontwerp jou eie sprankelende en stylvolle klereversameling! Hierdie reeks is ‘n wegholsukses.
Oscar misluk in poging om ekstra geweer-aanklagte te keer
Oscar Pistorius se regspan het misluk in ʼn poging om te verhoed dat twee ekstra vuurwapenaanklagte by sy moordaanklagte bygevoeg word, het eNCA Dinsdag berg.
Onder die Radar
In Dana se nuwe bundel vertel hy die stories van ons land se mense.
Foto’s: Erge haelstorm tref Secunda
‘n Leser het foto’s van die haelstorm wat Secunda, Mpumalanga, Maandag getref het, vir Maroela Media aangestuur.
Man in Oos-Rand doodgery
ʼn Man is Dinsdag in Boksburg, Johannesburg, doodgery toe hy die N12-snelweg wou oorsteek.
Hof lewer Boeremag-vonnis
Die vonnisuitspraak van die Boeremagverhoor is Dinsdag in die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria gelewer.
Video: Vierjarige red haar pa se lewe
ʼn Vierjarige dogtertjie van Michigan in Amerika het moontlik haar pa se lewe gered toe sy in die donker sowat 400m ver gehardloop het om hulp te ontbied.
Musikant-skietery: Beamptes vas; “ontvoerde” sakeman opgespoor
ʼn Aanklagte van poging tot moord is teen die polisiebeamptes aanhangig gemaak wat Maandag in die vroeë oggendure ʼn musikant in Midrand geskiet en gewond het.
Naledi Pandor is waarnemende president
Naledi Pandor, minister van binnelandse sake, sal waarneem as president terwyl pres. Jacob Zuma besoek aflê aan die Demokratiese Republiek van die Kongo.
Twee kinders se lykies in voertuig aangetref
Twee seuns, onderskeidelik drie en vyf jaar oud, se liggame is Dinsdagoggend in ʼn voertuig naby Port Elizabeth aangetref.