Mens hoor gereeld van mooiweersvriende en Afrikaanssprekendes wat “mooi weer” tydens hul vakansie geniet het. En beteken “mooi weer” nou dit gaan reën of skyn die son?
Alles vir Donderdag 31 Oktober 2013
Windplaas in Oos-Kaap sal gemeenskap bevoordeel
ʼn Voorheen benadeelde gemeenskap in die Kouga-munisipaliteit in die Oos-Kaap gaan ʼn 40%-aandeel ʼn nuwe windplaas-projek ontvang.
Staat eis lewenslank vir ma wat seun verkrag
‘n Ma van Bloemfontein wat skuldig bevind is dat sy haar tienerseun herhaaldelik verkrag het moet lewenslange tronkstraf kry, het die Bloemfonteinse hof vir seksuele misdrywe Woensdag gehoor.
Dwelmtonnel ontdek
Die owerhede in Amerika sê ʼn hoogsgesofistikeerde geheime tonnel is op die grens ontdek wat San Diego aan Tijuana, Meksiko, verbind.
Nuuskommentaar: Die spoke lóóp, maar Phiyega sít
Die spoke loop inderdaad. Maar Riah Phiyega, onder wie ook Misdaadintelligensie val en dus self ‘n “spookmeester” is, loop nie. Sy sit terwyl die openbare aandrang oplaai dat sy moet loop.
Bloemfonteiners betoog teen duur elektrisiteit
Inwoners van Bloemfontein en die burgerregte-organisasie AfriForum sal Donderdag in Bloemfontein betoog teen onder meer CENTLEC se buitensporige hoë elektrisiteitstariewe in die Mangaung Metro-munisipaliteit.
Nkandla-verslag: Mandonsela in spervuur
Thuli Madonsela, die Openbare Beskermer (OB), het beskuldigings deur Stone Sizani, die ANC se hoofsweep, oor haar ondersoek na president Jacob Zuma se privaatwoning in Nkandla, KwaZulu-Natal as “ongegrond” verwerp.
‘Los Phiyega uit,’ sê ANC
Stone Sizane, ANC-hoofsweep, sê dit is onverantwoordelik om te versoek dat die nasionale polisiehoof, Riah Phiyega, geskors moet word.
Twee in hof vir moord op boer
Twee mans het Woensdag in die Richmond-landdroshof in KwaZulu-Natal verskyn in verband met die moord op Michael Hampson.
Gedagte vir die dag: Die sederboom: Deel 2 – groei boontoe, sywaarts en afwaarts
Esegiël 31:1-7 – Wie het soveel mag gehad as jy? Daar was Assirië, die seder op die Libanon. Sy pragtige takke het hulle skaduwee oor…