ʼn Pasgebore babadogtertjie is Woensdag dood nadat sy in ʼn asblik vol vullis in Kaapstad weggegooi is.
Alles vir Donderdag 7 November 2013
Eenjarige verdrink by oppasser
ʼn Eenjarige seuntjie het Woensdag in Welgelegen in Kaapstad verdrink by familielede wat hom opgepas het.
Onderwysdepartement verdedig T-hemde-skool
Skoolkinders sê kunswerke moet nie vir politieke gewin gebruik word nie, het die KwaZulu-Natalse departement van onderwys gesê in reaksie op die ANC se onsteltenis oor satiriese T-hemde wat deur leerlinge van die skool gemaak is.
Polisiebeamptes vas oor verkragting
Twee polisiebeamptes is in hegtenis geneem nadat hulle glo ʼn 17-jarige meisie verkrag het.
Gedagte vir die dag: Die balsem van Gilead – ‘n teengif vir sonde
Jeremia 8:22 Is daar nie balsem in Gilead nie? Is daar nie ‘n dokter nie? Waarom het my volk nie gesond geword nie? Die balsemboom…