Heerlike en veelsydige lamsosaties met fetakaas. Lamsmaalvleis is veelsydig en heerlik vogtig vanweë die vleis se vetinhoud en kan op ‘n gasbraai, ketelbraai of ‘n vuur van hout of houtskool gaargemaak word.
Alles vir Vrydag 8 November 2013
Uitspraak ná regter se moord
Uitspraak is Donderdag in die Wes-Kaapse hooggeregshof gelewer in die saak van Thandi Maqubela wat daarvan beskuldig is dat sy haar man, waarnemende regter Patrick Maqubela in sy huis in Seepunt, Kaapstad, vermoor het.
‘Sataniese ritueel’: Twee skuldiges vandag gevonnis
Die twee verdagtes wat skuldig bevind is dat hulle Kirsty Theologo gedurende ʼn sataniese ritueel vermoor het, gaan na verwagting Vrydag in die Johannesburgse hooggeregshofsitting in Palm Ridge gevonnis word.
Man vermis na golf hom slaan
ʼn Man word vermis en het vermoedelik verdrink nadat hy by die Seepunt-promenade deur ʼn brander getref en in die see beland het.
Pa in hof oor skietdood van kêrel en die se pa
Retief Liebenberg (47) sal na verwagting vandag in die Boksburg-landdroshof verskyn in verband met die moord op sy dogter se kêrel en die se pa.
Gedagte vir die dag: Die olyfboom – deur God gesalf
1 Samuel 10:1 Nadat die slaaf vooruitgeloop het, het Samuel ‘n kruik olie gevat en dit oor Saul se kop uitgegiet, hom gesoen en gesê:…