Google se besluit om nie meer advertenisies na die Afrikaanse aktiviste-webwerf, Praag, te kanaliseer nie, kan tot die webwerf se sluiting lei.
Lees meerAlles vir Sondag 10 November 2013
Man staan “uit die dood” op; jaag roubeklaer die skrik op die lyf
‘n Vrou wat ‘n familielid se graf in Brasilië gaan besoek het, is die skrik op die lyf gejaag toe ‘n man uit ‘n graf uit “opgestaan” het.
Behoeftige ma probeer kinders, self vergiftig
‘n Vrou is in ‘n kritieke toestand in die hospitaal nadat sy haarself en haar drie kinders in Mthatha in die Oos-Kaap vergiftig het.
Kieserregistrasie verloop glad op Dag 2
Onthou dat jy moet registreer om te stem indien jy sedert die laaste verkiesing verhuis het.
2 dood, 22 beseer ná skietery by huispartytjie
Ten minste twee mense is dood en 22 beseer ná ‘n skietery Saterdagaand by ‘n tienerhuispartytjie naby Houston, Texas in Amerika.
Bloem-sakeman verlig oor jeugliga-sekwestrasiebevel
‘n Sakeman van Bloemfontein is verlig oor die hofbevel wat die ANC-jeugliga onder voorlopige sekwestrasie geplaas het nadat die organisasie nie ‘n faktuur van R15 miljoen aan sy maatskappy oorbetaal het vir ‘n konferensie in 2008 nie.
Vier beseer ná warmlugballon ontplof
Vier mense is beseer nadat ‘n warmlugballon ná landing in Kalifornië, Amerika, ontplof het.
92-jarige ouma van Oos-Kaap vermoor
‘n 92-jarige vrou is in Mndundu Village, Willowvale in die Oos-Kaap, glo deur ‘n familielid vermoor, het die Oos-Kaapse polisie Sondag gesê.
Facebook-verkragtingsklub: NZ-polisie gekritiseer
Die polisie in Nieu-Seeland word gekritiseer vir die manier hoe hulle ‘n ondersoek hanteer het oor ‘n groep tienerseuns wat op Facebook oor beweerde verkragtings gespog het.
Tifoon Haiyan: 10 000 mense dalk in een stad dood; 600 000 ontruim in Viëtnam
Meer as 600 000 mense is ontruim in afwagting van supertifoon Haiyan wat op pad is na Viëtnam, het owerhede Sondag gesê. Intussen word berig dat tot soveel as 10 000 mense in een enkele stad in die Filippyne dood is nadat reuse seegolwe huise, skole en lughawens weggespoel het. Mense is onder puin begrawe en lyke hang in bome.
Huismoeder vergiftig glo weeskinders
‘n Huismoeder by ‘n kinderhuis in Pretoria is in hegtenis geneem in verband met die beweerde vergiftiging van 16 kinders, het die Sunday Times berig.
Mej. Heelal gekroon
Mej. Heelal is Saterdagaand in Moskou by die Crocus-stadsaal gekroon.
Enkele onderbrekings by registrasiepunte
Enkele voorvalle van onderbrekings by OVK-registrasiepunte is aangemeld, onder andere verkiesingsbeamptes wat weens ‘n trop olifante op die pad na Point Drift, naby Mapungubwe laat opgedaag het.
Gedagte vir die dag: Mirre, aalwyn en kaneel – die geur van die Koning
Psalm 45:7-9 U troon, verhewe wese, staan vir altyd vas, met u koninklike septer laat u geregtigheid geskied U het die reg lief en u…