Twee tienerseuns het oor die naweek verdrink nadat hulle in ʼn steengroefdam in Wolmaransstad, Noordwes, gaan swem het.
Alles vir Maandag 11 November 2013
Uitdrukking: Korte mette maak met iets
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “korte mette maak met iets”
Nuuskommentaar: Is nie-rassige politiek in Suid-Afrika moontlik?
Die dilemma wat die Demokratiese Alliansie oor die “ja” of “nee” oor neo-apartheid beleef, is nie net tot die DA beperk nie. Van al die partye in die parlement het net die Vryheidsfront Plus teen die wysigingswetsontwerp gestem wat die DA in die warm water laat beland het.
“Stem of die Boere gaan weer oorneem” – Ramaphosa
Cyril Ramaphosa, adjunk president van die ANC, het inwoners van Limpopo oor die naweek aangemoedig om te stem “anders gaan die Boere weer aan bewind kom”, het The Star Maandag berig.
Verminkte babalykie in Diepsloot opgespoor
Die erg verminkte liggaam van ʼn sewe maande oue seuntjie is Sondagoggend in sy ma se plakkershuis in Diepsloot aangetref, het The Star Maandag berig.
Maroela Media Top 20 11 November 2013
Kaalvoetkind- Juanita, Ruan en Franja du Plessis Hier binne my- Jasmyn Land van melk en heuning- Bok van Blerk Sandra Prinsloo- Mwah en Elvis se…
Twee sterf in JHB-botsing
Twee mense is dood en 13 beseer nadat ʼn minibustaxi en ʼn voertuig Maandagoggend in Nasrec, suid van Johannesburg, gebots het.
DA-LP glo oor wetsontwerp-fiasko geskuif
Sej Motau, DA-LP, wou nie Sondag spekuleer oor of sy skuif van die party se arbeidskomitee na ekonomiese ontwikkeling verband hou met die omstredenheid rondom die party se posisie oor gelyke indiensneming nie.
Gesin sterf in botsing
Ses gesinslede is Sondag dood nadat ʼn vragmotor reg van voor teen hulle motor gebots het op die N2 in Honey Farm buite eMpangeni in KwaZulu-Natal.
Gedagte vir die dag: Nebukadnesar se boom – die verganklike en die onverganklike
Daniël 4:10-12: Ek het hierdie visioen in my slaap gehad: “Toe ek kyk, sien ek ‘n boom in die middel van die aarde, en dit…