‘n Man is by ‘n huwelikseremonie in Mankwanyaneni, KwaZulu-Natal, doodgeskiet.
Alles vir Dinsdag 12 November 2013
PTA-busongeluk eis 29
Minstens 29 mense is dood en 11 ernstig beseer ná ‘n busongeluk Maandagagaand op die Moloto-pad naby Kwaggafontein, 100 km oos van Pretoria.
Gedagte vir die dag: (Nie) die Kornoelieboom – die kruis van Christus
1 Petrus 2:24a Hy het self ons sondes in sy liggaam aan die kruis gedra. Daardeur is ons vir die sondes dood en kan ons…