Altesaam 17 onpadwaardige vragmotors in KwaZulu-Natal se lisensies is opgeskort.
Alles vir Maandag 25 November 2013
Nuuskommentaar: Om te “ras” of nie te “ras” nie
Die verskynsel dat alles na ras herlei word, is nie uniek aan Suid-Afrika nie. Die afgelope paar dae het twee sake die raskwessie in Suid-Afrika weer op die voorgrond geplaas – die UNPO-konferensie en die DA-kongres.
Dooie vrou na dekade in woning gekry
‘n Rotterdamse vrou se lyk is 10 jaar ná sy gesterf het, in haar woning gevind toe ‘n kontrakteur herstelwerk aan die kompleks se gastoevoer gedoen het.
Twee sterf in KZN ná trein voertuig tref
Twee mense is dood en talle beseer nadat ʼn minibustaxi Sondagaand in KwaZulu-Natal teen ʼn skuinste af gery en op ʼn treinspoor tot stilstand gekom het, waarna ʼn trein dit getref het.
Maroela Media Top 20 25 November 2013
Land van melk en heuning- Bok van Blerk Kaalvoetkind- Juanita, Ruan en Franja du Plessis Seerower- Kurt Darren Sandra Prinsloo- Mwah! en Elvis se Seun…
Statistiek en rekords van Afrikaanse treffers op Springbok Radio se Top 20/30 (1965-1984)
Hoogste plek toegetree: Die oukraalliedjie- Groep 2 (nr. 13- 10 Maart 1967) Ek verlang na jou- Sonja Herholdt (nr. 14- 25 Julie 1975) Royal hotel-…
‘Kaper’ vra borg
Een van die vier mans wat daarvan beskuldig word dat hulle op kringtelevisiekamera vasgelê is terwyl hulle ʼn motor in die Johannesburgse middestad kaap sal Maandag om borgtog aansoek doen.
Hof gaan sê oor Krejcir
Die hooggeregshof in Johannesburg sal na verwagting Maandag uitspraak lewer oor of Radovan Krejcir in ʼn hospitaal opgeneem moet word nadat hy glo na sy arrestasie deur polisiebeamptes aangerand is.
Gedagte vir die dag: Vreugde is om God in beheer van ons lewens te plaas.
Spreuke 16:1 – ʼn Mens kan sy voornemens hê, maar die laaste woord daaroor kom van die Here af. Toe Napoleon Bonaparte beplan om Rusland binne…