Die flinke optrede van lede van die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) in The Reeds, Centurion, het twee vroue Dinsdag van aanranding en moontlik verkragting gered nadat hulle ʼn kaal man in ʼn erf aangekeer het.
Lees meerAlles vir Dinsdag 26 November 2013
Abramjee-rowers aangekeer
Twee mans is in hegtenis geneem in verband met ʼn gewapende roof by Yusuf Abramjee, hoof van Crime Line, se huis in Erasmia, Gauteng.
Skoolskieter het glo vooraf planne bekend gemaak
Die man, wat verlede jaar 28 mense se lewens geëis het tydens ʼn skietery by ʼn laerskool in Amerika, het moontlik voor die aanval sy planne op die internet bekend gemaak.
Foto’s: Tier val man aan in dieretuin
ʼn Bewaarder is Dinsdag na ʼn hospitaal gehaas nadat ʼn tier hom by ʼn dieretuin in Australië aangeval het. Foto’s volg onderaan die berig.
Jong vrou dood aangetref in George
Die liggaam van ʼn 25-jarige vrou is Maandag in ʼn gehuggie agter in ʼn erf van ʼn huis in George aangetref.
Video: Welkom-moordslagoffer se man getuig
‘n Vrystaatse pa het emosioneel getuig hoe hy op sy vermoorde vrou se lyk afgekom het.
Video: Afstandbeheerde kamera kom leeus teë
Chris McLennan, ʼn reisfotograaf van Nieu-Seeland, het Botswana onlangs besoek en sy kamera aan ʼn afstandbeheerde viertrekvoertuig vasgemaak.
E-tol-wanbetalers gaan duur betaal – Sanral
Groot rekeninge wag vir motoriste wat nie vir die e-tolstelsel registreer nie, en wat nie hul rekening binne ʼn week betaal nie.
Video: Henning-saak se ouers glo baasbrein is nog vry
Chanelle Henning se ouers glo die baasbrein agter die moord op hulle dogter, twee jaar gelede, is steeds op vrye voet.
Wildekanisland
Die aand to Max sy wolweklere aantrek, is hy vol streke en stoutigheid en hy word sonder aandete bed toe gestuur. Maar in sy kamer groei daar ‘n woud. En sy verbeelding neem hom na Wildekanisand, waar hý, die wildste wildeding van almal, die vreeslose koning word.
Ouers aangekla ná hul dogter té hard laat oefen
Die ouers van ʼn tienjarige sportster het Maandag in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn nadat hulle haar glo só hard laat oefen het, dat hulle van poging tot moord en kindermishandeling aangekla word, het Volksblad Dinsdag berig.
Diere ABC
Arend, beer, chincilla..! Diere ABC lei jou op ‘n wonderlike ontdekkingstog van die diereryk – van A tot Z!
Boek: Diere 123
1 ruspe, 2 papegaaie, 3 vosse..! Diere 123 neem jou op ‘n wonderlike ontdekkingstog van die diereryk – van 1 tot 100.
Kapingsvideo: Kar in sokkerspeler se erf gevind
Kaizer Chiefs-sokkerklub het Dinsdag bevestig dat ʼn voertuig, wat in Johannesburg se middestad gekaap is, op een van sy spelers se parkeerplekke opgespoor is.
Mentol-sigarette word dalk verban
Mentol-sigarette gaan dalk een van die dae nie meer in Suid-Afrika beskikbaar wees nie.
Saak uitgestel van pa wat dogters verkrag
ʼn Vrystaatse man, wat daarvan verdink word dat hy sy twee dogters vir langer as tien jaar verkrag het, se saak is Dinsdag in die hof vir seksuele oortredings in Bloemfontein uitgestel tot volgende jaar.
AfriForum by VN in Genève oor minderheidsregte
AfriForum gaan vandag en môre (26 en 27 November 2013) die Menseregteraad van die Verenigde Nasies (VN) se Forum oor Minderheidsaangeleenthede in Genève, Switserland bywoon om insette rakende die stand van minderheidsregte in Suid-Afrika te lewer.
Video: Sewejarige vereer vir bewaringswerk
‘n Sewejarige dogtertjie trap reeds diep spore om renosters te help red.
Man vas wat glo hond verkrag
ʼn 21-jarige man van Gauteng moet binnekort in die Pretoriase landdroshof verskyn, nadat hy glo ʼn drie jaar oue reun in sy kamer verkrag het.
13 beseer in PTA-ongeluk
Altesaam 13 mense is beseer nadat ʼn ongeluk Dinsdagoggend op die R21-snelweg naby die N1-wisselaar in Pretoria plaasgevind het.