Die saak teen ʼn man wat daarvan beskuldig word dat hy betrokke was by ʼn komplot om Radovan Krejcir te vermoor, is Donderdag van die hofrol geskrap.
Lees meerAlles vir Donderdag 28 November 2013
Stander-saak: Taxi-bestuurder in hof
Die taxi-bestuurder wat glo die Olimpiese bergfietsryer, Burry Stander, doodgery het, het Donderdag in die Port Shepstone-landdroshof verskyn.
‘Babaverkragter’ in hof
ʼn Man van die Noord-Kaap wat daarvan beskuldig word dat hy ʼn ses weke oue baba verkrag het, het Donderdag in die Kimberley-landdroshof verskyn.
Onnie wat glo verkrag borg geweier
ʼn Onderwyser wat daarvan beskuldig word dat hy ʼn leerder verkrag het, is borgtog geweier.
Vier sit lank vir Boksburg-vrou se wrede moord
Vier mans is Donderdag in die Palm Ridge-landdroshof elk tot 55 jaar tronkstraf gevonnis vir die moord op Nettie Botha-Miller (74) van Boksburg in Gauteng.
Gratis hoender vir Nkandla-foto is ‘n foefie
ʼn Ongemagtigde digitale plakkaat wat glo baie soos ʼn Nando’s-advertensie lyk, doen tans die ronde op sosiale media.
Video: Ekonoom reken Gautengers kla oor e-tolstelsel met witbrood onder die arm
Te midde van al die teenstand van motoriste teen Gauteng se omstrede e-tolstelsel, hoop ‘n ekonoom dat mense ook die goeie van die e-tolprojek in oënskou sal neem.
Video: Sussies jare lank onder haglike omstandighede aangehou
ʼn Egpaar in Tucson, Arizona, staar ernstige aanklagte in die gesig nadat hulle hul drie dogters twee jaar lank onder haglike omstandighede in ʼn huis toegesluit het.
Video: Nuwe wending in Chanelle Henning-hofsaak
Twee jaar ná die moord op Chanelle Henning wil een van haar moordenaars, André Gouws, nou praat – en haar vervreemde man is glo deel van dié bekentenis.
Boek: Partytjies is pret 5
’n Kinderpartytjie is lank nie meer net koekbak en balonne opblaas nie. Jy stort baie tyd, liefde en geld in dié dag om dit ekstra spesiaal vir jou kind te maak. Met vele temas om uit te kies bied Partytjies is pret 5 hope inspirasie!
Solidariteit wen Renate Barnard-regstelsaak in hoogste hof van appèl
Die hoogste hof van appèl in Bloemfontein het Donderdag ten gunste van Solidariteit en kapt. Renate Barnard in een van die land se mees omstrede regstellendeaksiesake beslis.
Smouse maak amok in JHB
Onwettige smouse het Donderdag amok gemaak in Johannesburg se middestad en die omgewing tot ʼn stilstand gebring.
Video: Vrystaat-moord – “Skuldig”
Die 23-jarige man wat aangekla is van die moord en seksuele aanranding op ‘n ma van twee is skuldig bevind – skaars drie dae nadat sy verhoor begin het.
Polisiestasie ontruim oor slang in ʼn boks
ʼn Polisiestasie in Oss in Nederland is ontruim en die bomeenheid is ontbied om ondersoek in te stel nadat ʼn vreemde boks by die stasie gelaat is.
Man vir misterieuse swart sakke doodgeskiet
ʼn Man is Woensdag in Kensington, Johannesburg, doodgeskiet terwyl hy bestuur het.
Suid-Afrika laaste op Volhoubaarheidsindeks a.g.v. omgewingsagteruitgang
“Die regering misluk daarin om ’n volhoubare toekoms vir Suid-Afrika te verseker. Hul ontwikkelingsplanne fokus op die opkomende verkiesings aanstaande jaar in plaas van langtermynvolhoubaarheid.” – AfriForum
“Nuwe vuvuzela” minder skadelik vir gehoor
Om te keer dat die vuvuzela ook by aanstaande jaar se toernooi in Brasilië uitslaan, is ‘n plaasvervanger, die caxirola, ontwerp
Veerkrag is sleutel tot die Afrikaner se toekoms
Ebert Terblanche sit sy resep vir Afrikaners se volhoubare bestaan uiteen en dit vereis onder meer ‘n lewensruimte en bestaansrede.
Nog ʼn borgtog-aansoek van Jub Jub misluk
Die kwaito-sanger Molemo ‘Jub Jub’ Maarohanye is ʼn vlugrisiko en borgtog gaan nie toegestaan word nie, het die hooggeregshof in Johannesburg Donderdag beslis.
Is jy ‘n aspirantskrywer? Skryf nou in vir ATKV-skryfskool
Die jaarlikse Herfsskool vir skrywers word vanjaar weer deur die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit aangebied en bekendes uit die skryfwêreld sal as aanbieders optree.