Die Tshwane-metro bevestig meer as 20 000 het Donderdag getou om vir oulaas vir Mandela te groet.
Alles vir Vrydag 13 Desember 2013
Henning hoor vandag oor borg
Nico Henning, wat daarvan beskuldig word dat hy sy vervreemde vrou, Chanelle Henning, vermoor het sal na verwagting Vrydag in die Pretoriase streekhof verskyn om aansoek te doen om borgtog.
Hofordonnans verskyn oor omkoopgeld vir seks
ʼn Adjudant-offisier wat daarvan beskuldig word dat hy ʼn verhoorafwagtende uit sy sel by die Wynberg-streekshof gelaat het om seks te hê, het Donderdag in die hof verskyn.
Gedagte vir die dag: Jy kan skuil by God
Psalm 11:1; Psalm 16:1 – Ek gaan kruip weg by die Here. Ek verstaan nie hoekom mense vir my sê om soos ʼn voël weg…