Die Suid-Afrikaanse sentrum vir PEN International het Maandag gesê hy is besorg oor die afdanking van Alide Dasnois, die redakteur van die Cape Times.
Alles vir Dinsdag 17 Desember 2013
Nuuskommentaar: Kom veilig tuis …
Komkommertyd is daardie tyd van die jaar wat joernaliste tradisioneel sukkel om hul koerante of nuusbulletins vol saakmakende nuus te maak. Die ergste komkommertyd is gewoonlik rondom Kersfees en Nuwejaar.
Chanelle Henning-saak: Nico hoor dalk oor borgtog
Nico Henning, wat van die moord op sy vervreemde vrou Chanelle Henning beskuldig word, sal na verwagting Dinsdag in die Pretoria-streekshof verskyn.
‘Plunderaar’ val ver na sy dood
ʼn Man wat by die omstrede Schubartpark-woonstelkompleks in die Pretoriase middestad geplunder het, het nege verdiepings ver na sy dood geval, berig Beeld.
EFF: ‘Gee Uniegebou nuwe naam’
Die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) het Maandag se eeufeesviering van die Uniegebou verwerp en ’n beroep gedoen dat die regeringsetel in Pretoria hernoem word.
Gedagte vir die dag: Wie is God?
Job 36:26 – “God is groot, ons kan sy grootheid nie begryp .” Die Bybel beskryf, vanaf die eerste hoofstuk tot aan die einde, God se…