Ivan Savov, besigheidsbestuurder van Radovan Krejcir se Money Point, bly in aanhouding nadat sy tweede aansoek om borgtog ook afgekeur is
Alles vir Donderdag 19 Desember 2013
Woord: jokkie
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “jokkie” vir beroepsruiters in perdewedrenne
Gebaretaaltolk in psigiatriese hospitaal opgeneem
Thamsanqa Jantjie, die gebaretaaltolk by oud-president Nelson Mandela se gedenkdiens, is in die Sterkfontein Psigiatriese Hospitaal opgeneem.
Nuuskommentaar: “Inbraak by Luthuli-huis”
Onlangs skryf ‘n leser in sy kommentaar op ‘n berig op Maroela dat daar by Luthuli-huis ingebreek is. Die goeie nuus is dat al wat vasgelê is, die uitslae is van volgende jaar se algemene verkiesing.
Makaziwe nou hoof van Mandela-familie
Makaziwe Mandela, oud-president Nelson Mandela se oudste dogter, sal nou aan die hoof staan van die Mandela-familie.
Nkandla-verslag dalk vandag vrygestel
Die ministers van justisie, misdaadvoorkoming en die sekuriteitsgroepering sal na verwagting Donderdag ʼn taakspanverslag oor die sekuriteitsopgradering by pres. Jacob Zuma se privaatwoning in Nkandla vrystel.
Kollektief vir Demokrasie nié ‘n koalisie
Die Kollektief vir Demokrasie (CD)-ooreenkoms wat Woensdag deur verskeie politieke partye met parlementêre verteenwoordiging onderteken is, is glo nie ʼn koalisie nie.
Video: Hiervoor het SA’ners meeste op Google gesoek
Google het pas sy sogenaamde Zeitgeist vir 2013, sy jaarlikse oorsig van soekgedrag, bekend gemaak.
Zuma-uitjouery dalk ondersoek
Die ANC het nog nie besluit of hy gaan ondersoek instel na die uitjouery van president Jacob Zuma tydens oudpresident Nelson Mandela se huldigingsdiens by die ENB-stadion in Soweto nie, berig The New Age.
Gedagte vir die dag: God is jou hoop
Psalm 25:2,3 – My God, op U vertrou ek. Moet my tog nie in die steek laat nie. Moenie dat hulle wat U verwerp, my…