ʼn Stryd om toesig oor hul seuntjie het glo daartoe gelei dat die ontstelde pa sy driejarige uit die 52ste verdieping van ʼn wolkekrabber in Manhattan, New York, gegooi het voordat hy self gespring het.
Lees meerAlles vir Maandag 23 Desember 2013
Vrou gehospitaliseer ná vark haar vertrap
Mary Smith, ʼn pensioenaris van Engeland, moes 12 dae lank in ʼn hospitaal spandeer nadat ʼn vark van ongeveer 270 kg haar vertrap het.
Man in koma ná armdruk-kompetisie hand uitruk
ʼn Man wat gemoedere wou kalmeer tydens ʼn hewige armdruk-kompetisie by ʼn kroeg in Nieu-Seeland, is in ʼn koma nadat ʼn bierbeker hom getref het.
Gewildste advertensies vir 2013
Ses van die gewildste advertensies die afgelope jaar.
1 400 dakloos ná brand
Ongeveer 1 400 mense is Maandagoggend dakloos gelaat ná ʼn brand by Valhallapark in Kaapstad.
Aanloopbaan-fout lei tot ongeluk
Die SA Burgerlugvaartowerheid (Sacaa) het Maandag gesê ʼn fout op die aanloopbaan het tot die ongeluk Sondagaand by OR Tambo gelei.
Video: Oscar Pistorius in 2013
In Maart volgende jaar is die wêreld se aandag weer op Suid-Afrika wanneer die eens liefling-atleet Oscar Pistorius se moordverhoor begin.
Motorfietsryer en nege ander beseer in Durban-ongeluk
ʼn Motorfietsryer en nege ander mense is beseer toe sy motorfiets vyf ander motors in Durban getref het, het paramedici Maandag gesê.
Misverstand oor Steve Hofmeyr-hofdatum
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het Maandag gesê daar was ʼn misverstand oor Steve Hofmeyr se hofverskyningsdatum nadat hy verlede week vir ʼn spoedoortreding in hegtenis geneem is.
Maroela Media Top 20 23 Desember 2013
Swart koffie- Corlea Seerower- Kurt Darren Sewe oseane- Andriëtte Vir ewig- Lee Scott Nicolene- Manie Jackson
Agtjarige stamp sy kop teen rotse
ʼn Agtjarige seuntjie van Springs in Gauteng is ernstig beseer toe hy sy kop Sondagmiddag teen die rotse by Silver Beach in Port Edward gestamp het.
Leeu byt rugbyspeler se pa
ʼn Leeu het die voormalige Griekwas-rugbyspeler, Brett Tucker, se pa Saterdag by ʼn leeupark naby Krugersdorp op die skouer gebyt, het The Star Maandag berig.
“Profeet” Kobus van Rensburg sterf
Die selfverklaarde profeet, Kobus van Rensburg, is Saterdagoggend omstreeks 03:30 dood ná ʼn lang stryd teen kanker.
BA-vliegtuig tref gebou by OR Tambo
ʼn Vliegtuig van British Airways onderweg na Londen het Sondagaand ʼn gebou by OR Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg getref.
Man en kleuter val 52 verdiepings ver na hul dood
ʼn 35-jarige man en ʼn kleuter is dood toe hulle Sondag uit die 52ste verdieping van ʼn woonstelgebou in Manhattan, New York, geval het.
Nuuskommentaar: Zuma se Kersgeskenk?
As dit van die regering afhang, gaan pres. Jacob Zuma nie ‘n sent van die bedrag betaal wat aan “veiligheids- en operasionele verbeterings” aan sy huis by Nkandla aangebring is nie. Dit is ‘n enorme Kersgeskenk.
Steve Hofmeyr vandag in hof
Steve Hofmeyr sal na verwagting Maandag in die Bronkhorstspruit-landdroshof verskyn op aanklag van roekelose en nalatige bestuur en spoedoortreding.
Swaar verkeer verwag
Die padverkeersbestuurskorporasie (RTMC) het Sondag gesê hy verwag dat verkeer na verwagting net voor Kersfees baie swaar gaan wees op die hoofroetes wanneer mense hul vakansiebestemmings wil bereik.
Gedagte vir die dag: Die Here genees
Psalm 30:3,6 – Here, my God, ek het gebid dat U my moet help. Toe het U my gesond gemaak. As Hy kwaad word, is…