ʼn Man van Portland, Oregon, het sy vriend in die been geskiet nadat hy die vriend en sy meisie daarvan beskuldig het dat hulle sy Kersgeskenke gesteel het.
Lees meerAlles vir Dinsdag 24 Desember 2013
Moenie Graca ondermyn nie, vra AbaThembu
Geen lid van die Mandela-familie mag oud-president Nelson Mandela se weduwee, Graca Machel, intimideer of te na kom nie, het die AbaThembu koninklike familie Dinsdag gesê.
PTA’ner dood, drie beseer ná boot omslaan
ʼn 29-jarige man van Pretoria is Dinsdag dood en drie beseer nadat ʼn katamaran-skiboot sowat 150 m van die kus by Schulphoek naby Hermanus, omgeslaan het, het die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI), gesê.
Solovaarder veilig ná dramatiese reddingspoging
Michael Kuun (47), ʼn solovaarder wat sy seiljag op pad na die Karibiese Eilande moes verlaat, is gered, het die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI), Dinsdag gesê.
Top-polisieman dood aangetref in kantoor
Lt.gen. Layton Mzondeki (Sean) Tshabalala, ʼn senior beampte in die polisie, se liggaam is Dinsdagoggend deur sy kollegas in sy kantoor by die SAPD-hoofkantoor in Pretoria opgespoor.
SAUK sensor glo negatiewe Zuma-beriggewing
Die Right2Know (R2K)-veldtog en SOS Koalisie het Dinsdag beweer werknemers van die SAUK is aangesê om nie enige berigte uit te saai waarin pres. Jacob Zuma versoek word om te bedank nie.
Video: Hoe gaan die laaste 10 jaar van jou lewe lyk?
ʼn Advertensie van die Hart- en Beroertestigting in Kanada is ʼn ontnugtering vir mense om te wonder hoe die laaste 10 jaar van hul lewens gaan lyk.
26 verdrink in Limpopo
Altesaam 26 mense het reeds sedert die begin van die feesgety in Limpopo verdrink.
Boere bied hulp aan
Boere in die Wes-Kaap sal voer aan die droogtegeteisterde dele in die Noord-Kaap en Noordwes skenk, het Gerrit van Rensburg, provinsiale LUR vir landbou, Dinsdag gesê.
WAT Woord van die Week: Kersfees
Vandag se Taaltoffie kyk na die herkoms van die woord “Kersfees”
Gesin verloor alles in Kersfeesboom-brand
ʼn Gesin van Hemet in Los Angeles het hul huis en al hul Kersgeskenke verloor nadat liggies op hul droë Kersboom ʼn vonk gemaak en ʼn brand veroorsaak het
Vlieëniers sien VVV
Verskeie vlieëniers van passasiersvliegtuie oor die Stille Oseaan het berig dat hulle ‘n Vreemde Vlieënde Voorwerp gesien het.
Deel van Toronto beleef dalk donker Kersfees
Inwoners van ‘n deel van die Kanadese stad Toronto kan dalk Kersfees steeds in donkerte gehul wees, nadat ‘n kragonderbreking Sondag voorgekom het.
Polisiebeampte red baba se lewe
ʼn Polisiebeampte het ʼn bewustelose babaseuntjie by ʼn winkel in Manhattan, New York, se lewe gered.
Fast & Furious 7 uitgestel tot 2015
Universal Pictures het die vrystelling van Fast & Furious 7 vir bykans ʼn jaar uitgestel ná die afsterwe van een van die sterre, Paul Walker.
AK-47-ontwerper sterf
Mikhail Kalashnikov, die ontwerper van die berugte AK-47-aanvalsgeweer, is Maandag in die ouderdom van 94 oorlede.
Kersfees in Las Vegas
Las Vegas-casino’s maak van al hoe groter feesgety-uitstallings gebruik in ʼn poging om toeriste te lok.
Liggaam twee weke later by winkelsentrum opgespoor
Die liggaam van ʼn vermeende rower is by die bouperseel van die Tongaat-winkelsentrum, wat in November ineengestort het, opgespoor
Foto’s: Kersliggies
Stuur gerus vir ons foto’s van jou eie huis se Kersliggies of mooi liggies wat jy iewers geneem het na [email protected]
Nuuskommentaar: Vredemakers
“Geseënd is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word.” Word onder meer na die kommentare in die sosiale media gekyk, lyk dit dikwels of hierdie vers, Matteus 5: 9, nie in die Bybel staan nie.