Drie beamptes van die departement van binnelandse sake in Limpopo en die Wes-Kaap is Maandag in hegtenis geneem vir korrupsie.
Alles vir Dinsdag 24 Desember 2013
Al hoe meer voetgangerongelukke
Die departement van gemeenskapsveiligheid het Maandag gesê voetgangerongelukke neem toe in Gauteng.
Polisiebeampte skiet meisie, self
ʼn Polisiebeampte by die Mahikeng georganiseerdemisdaad-eenheid het sy meisie geskiet voordat hy homself geskiet het, het die polisie in Noordwes Maandag gesê.
Gedagte vir die dag: Laat die Here jou raadgewer wees
Psalm 32:8 – Hy het gesê: Ek is soos ʼn onderwyser vir jou. Ek vat jou aan die hand om jou op die regte pad…