Minstens 29 mense is dood en vier erg beseer ná ʼn bus in Thailand in ʼn diep kloof beland het, het die polisie Vrydag gesê.
Alles vir Vrydag 27 Desember 2013
Man in hof wat met heroïen van R19 miljoen betrap is
ʼn 45-jarige man van Malawi sal na verwagting Vrydag in die Musina-landdroshof verskyn nadat hy glo probeer het om heroïen met ʼn geraamde straatwaarde van R19 miljoen na Suid-Afrika wou smokkel.
Gedagte vir die dag: Word stil
Markus 6:31 – “Daar was baie mense wat gedurig gekom en gegaan het, sodat Jesus en sy dissipels selfs nie kans gehad het om iets te…