Elf mense is Maandag in KwaZulu-Natal vir die besit van dwelmmiddels met ʼn geraamde straatwaarde van R5 miljoen in hegtenis geneem.
Alles vir Dinsdag 31 Desember 2013
Chinees verdrink in Hermanus
ʼn 24-jarige man het Maandag in Hermanus verdrink nadat hy van die rotse af geslaan is, het die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) gesê.
Hooggeregshofregter Jan Steyn sterf
Jan Hendrik Steyn, ʼn voormalige regter van die hooggeregshof, is Maandagoggend in Kaapstad oorlede.
Gedagte vir die dag: Proe die woord
Psalm 63:7,8,9b – As ek aan U dink op my bed, oor U peins in die nag, dan weet ek: U is vir my ʼn hulp…