Woedende betogers het gedreig om die 23-jarige man wat van die verkragting en moord op die vierjarige Jasmine Pretorius aangekla word, te vermoor. Hy het in die Brakpanse landdroshof verskyn.
Lees meerAlles vir Woensdag 1 Januarie 2014
Ek is teleurgesteld in myself, sê Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr het Maandag vlugtig in die hof verskyn op aanklagte van roekelose of nalatige bestuur en die oorskryding van die spoedgrens.
Video: Skoffel-skoffel 2014 in
Nuwejaarsvieringe word tans wêreldwyd gehou, maar ‘n groep Suid-Afrikaners het dit op die tradisionele manier gedoen – langarm op boeremusiek.
Noord-Korea se Kim dreig weer met kernramp
Die Noord-Koreaanse diktator, Kim Jong-Un, het in sy Nuwejaarsboodskap wat landswyd uitgesaai is, opnuut gedreig dat ‘n kernoorlog met rampspoedige gevolge kan uitbreek.
Polisieman skiet vrou, kinders op Nuwejaarsdag, pleeg selfmoord
ʼn Polisieman in Bloemspruit, Vrystaat, het sy vrou op Nuwejaarsdag doodgeskiet en sy twee kinders gewond voordat hy selfmoord gepleeg het.
Boerpot vir diewe in Australië
Diewe in Australië het Oujaarsaand ongeveer 75 kg goud en silwer uit ʼn huis in Brisbane gesteel.
Video: Al singend die nuwe jaar in, al sit hulle steeds vas in Antarktika
Sterk wind en reën het die helikopter-redding van passasiers op ʼn Russiese skip, wat naby Antarktika in die ys vasgekeer is, Woensdag verhoed. Die span het die nuwe jaar egter met ‘n lied begroet wat hulle self geskryf het.
Vyf vas vir Krugersdorp-skietery
Vyf mense is in hegtenis geneem ná ʼn skietery Oujaarsdag in Munsieville, Krugersdorp, het die polisie in Gauteng Woensdag gesê.
Mpuma-gesin sterf in huisbrand
ʼn Man, sy vrou en dogter is dood nadat hy sy huis in Vosman, Witbank, aan die brand gesteek het, het die polisie in Mpumalanga Woensdag gesê.
“Dooie” bankbaas vasgetrek
‘n Gewese direkteur van die South Georgia-bank in die VSA, wat ‘n jaar gelede deur ‘n regter dood verklaar is, is in ‘n verkeerspadblokkade aangekeer.
Video: Son nou “onderstebo”
Die son het die ou jaar afgesluit deur die omswaai van sy magneetveld, sodat sy noordpool nou sy suidpool is, en omgekeer.
Michael Schumacher steeds kritiek
Dokters het Dinsdag gesê die F1-legende, Michael Schumacher, se toestand het effens verbeter, maar dat hy nog nie buite gevaar is nie.
Nuwejaarsvuurwerke eis lewens
Nuus oor beserings weens Nuwejaarsvuurwerke stroom van oor die hele wêreld in, en uit Nederland en Oostenryk is berigte van sterftes ontvang.
Durban-man vas oor gesin se moord
ʼn Man is in Durban in hegtenis geneem in verband met die moord op sy vrou en twee kinders, het die polisie in KwaZulu-Natal Woensdag gesê.
Publiek ontstoke oor wildtuin-olifant; slagoffer sterk aan
Verskeie mense was ontstoke oor die Kruger-wildtuin se besluit om ʼn aggressiewe olifantbul van kant te maak wat ʼn paartjie Maandag aangeval het.
Nuuskommentaar: Vooruitsigte vir 2014
“Omtrent al wat seker is, is dat alles onseker is.” As gekyk word hoe sake in 2013 verloop het, is daar min rede om te aanvaar dat toekomskundiges dié keer meer akkuraat sal kan bepaal wat gaan gebeur.
Gedig: Vooruitsig
Lina Spies se “Vooruitsig”, ‘n gedig vir die Nuwejaar.
Maatskappy ondersoek Saunders-ongeluk
Die Britse maatskappy vir wie veteraan-kameraman Dudley Saunders gewerk het, ondersoek die omstandighede van sy afsterwe.
Ses beseer in Krugersdorp-skietery Oujaarsaand
Ses mense is beseer, twee ernstig, in ʼn skietery Oujaarsaand in Krugersdorp.
Soveel mense het in Desember in motorongelukke gesterf
Die Padverkeersbestuurskorporasie (RTMC) het Dinsdag die statistiek bekend gemaak van die aantal mense wat in Desember op die land se paaie gesterf het.