ʼn Man is dood nadat sy ligte vliegtuig Saterdagmiddag naby ʼn vliegveld tussen Infanta en Swellendam in die Wes-Kaap neergestort het.
Lees meerAlles vir Saterdag 4 Januarie 2014
Krejcir ‘geskik’ vir borg hoor hof
Die Tsjeggiese voortvlugtige Radovan Krejcir is ‘n geskikte kandidaat vir borgtog, het sy regspan in die hooggeregshof in Johannesburg aangevoer tydens ‘n dringende aansoek, berig die Saturday Star.
Jasmin: Groep stap uit oor politiek
‘n Groot groep roubeklaers het Vrydag uit die Siloam Ministries-kerk in Brakpan gestap tydens ‘n biddiens vir die vermoorde Jasmin Pretorius, berig die Saturday Star.
Man se lyk in Vaalrivier gevind
Die liggaam van ‘n man is in die Vaalrivier in Campbell, oos van Griekwastad in die Noord-Kaap gevind.
Voortvlugtige had glo moordlys
Sthembiso Vincent Shabalala (34), wat aangekla word van die moord op ‘n boer, het glo ‘n lys van mense gehad wat hy wou vermoor terwyl hy voortvlugtig was, berig The Witness.
Twee dood, vier beseer in botsing
Twee mense is dood en vier ernstig beseer in ‘n botsing Saterdagoggend op die N3-noord tussen die Bedeville- en Tugela-tolhek in KwaZulu-Natal.
Man geskiet, aan die brand gesteek
‘n 33-jarige man is geskiet voor hy aan die brand gesteek is in Umlazi in Durban, KwaZulu-Natal.
Oorledene kry e-tol-rekening
ʼn Man wat in Oktober 2012 oorlede is, het ʼn SMS van die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) gekry om te sê hy het uitstaande e-tolgelde, berig Beeld.
Woede oor baba se lykie in vrieskas
Die Lenmed-private hospitaal in Lenasia, Johannesburg het erken dat hulle ʼn baba se lykie in ʼn vrieskas in plaas van die hospitaal se koelkamer gebêre het, berig die Saturday Star.
Een van die Everly Brothers sterf
Phil Everly, wat saam met sy broer Don as die duo die Everly Brothers bekendgestaan het, is Vrydag in die ouderdom van 74 oorlede.
Stiefpa wat glo moor deur polisie doodgeskiet
ʼn Man wat glo sy twee stiefdogters vermoor het, is Vrydagaand deur die polisie doodgeskiet in ʼn kroeg in Ga-Chuene, sowat 40km buite Polokwane in Limpopo.
Boer se ‘moordenaar’ wéér vas
ʼn Man wat van moord en roof aangekla word, is weer agter tralies nadat hy vroeër tydens ʼn hofverskyning in die Pietermaritzburg landdroshof in KwaZulu-Natal ontsnap het.
Gedagte vir die dag: Moenie twyfel nie
Jakobus 1:6-8 – ’n Mens moet gelowig bid en nie twyfel nie, want iemand wat twyfel, is soos ’n brander in die see wat deur die…