ʼn Man is in Brakpan aan die Oos-Rand in hegtenis geneem nadat hy teen 142km/h in ʼn 80km/h-sone gery het.
Lees meerAlles vir Maandag 13 Januarie 2014
Twee mans vas na hulle vrou glo beroof, aanrand
Twee mans is Maandag in hegtenis geneem nadat hulle glo ʼn vrou aangerand en beroof het in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal.
Man spring van woonstelgebou na sy dood
ʼn Man het Maandag van die Ponte-toringgebou in Hillbrow, Johannesburg na sy dood gespring.
Polisieman vas oor hy glo steel
ʼn Polisiekonstabel van KwaZulu-Natal is in hegtenis geneem nadat hy glo by ʼn winkel ingebreek en drank en vleis gesteel het.
Skietery in wildreservaat: Man in hof
Richard Hume (31), wat aangekla word van poging tot moord nadat hy glo ’n vermeende wildstroper in die gesin se privaatwildreservaat geskiet het, het Maandag in die Malelane-landdroshof verskyn.
Jasmin: Gemeenskap sê hul sal voortgaan om saak by te woon
Die gemeenskap van Brakpan aan die Oos-Rand sê hulle sal voortgaan om die saak van ‘n 23-jarige man wat daarvan beskuldig word dat hy die vierjarige Jasmin Pretorius verkrag en vermoor het, by te woon.
Bejaarde man in JHB doodgeskiet
ʼn 76-jarige man is Maandag ten aanskoue van sy vrou in hulle huis in Houghton, Johannesburg doodgeskiet.
Video: Só troos jy elke keer ‘n huilende baba
Tyrone Wells, ʼn sanger en liedjieskrywer, het die perfekte manier gekry om sy babadogtertjie telkemale te troos as sy huil.
Organisasie wil bewys Pierre Korkie is ʼn SA’ner
Onderhandelinge met ʼn groep ontvoerders wat die oud-onderwyser van Bloemfontein, Pierre Korkie, in Jemen as gyselaar aanhou, hervat vandeesweek.
Drie vermeende rowers ná wilde jaagtog doodgeskiet
Drie mans is Sondagaand dood ná ʼn skermutseling met die polisie in Braamfontein, Johannesburg.
“Draagbare hospitaal” beïndruk
Pasiënte in selfs die mees afgeleë dele van die wêreld kan nou toegang kry tot die hoogste kwaliteit mediese monitering met ʼn nuwe draagbare telemediese toestel.
Video: Geen Afrikaanse polisieverklarings
Engels, of niks nie. Dít was glo die dreigement van beamptes van die Lyttelton-polisiekantoor in Centurion oor ‘n poging om ‘n Afrikaanse verklaring af te lê.
Boek: Maties en Afrikaans
Die boek gee ’n omvattende beeld van die taaldebat en is belangrik vir almal wat die belange van Afrikaans as onderrigtaal op die hart dra.
PMB-skietery was glo moord, selfmoord
Die polisie het Maandag die name bekend gemaak van twee mans wat Sondagaand tydens ʼn skietery in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal dood is.
Video: Laingsburg moontlik ʼn rampgebied ná kitsvloede
Laingsburg in die Wes-Kaap kan moontlik tot rampgebied verklaar word na die afgelope week se kitsvloede.
Vrou wat EFF-huis gekry het, lewe in vrees
Sthandiwe Hlongwane, ʼn vrou wat Saterdag ʼn huis ontvang het wat deur die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) naby aan president Jacob Zuma se Nkandla-woning gebou is, is bang dat sy en haar gesin aangeval gaan word, het The Sowetan Maandag berig.
Video: Emosionele huldeblyk ná Jasmin se moord
Jasmin Pretorius se oupa het ‘n emosionele huldeblyk aan die vermoorde vierjarige gelewer.
Video: PTA-grafte verwaarloos
Vir baie Pretorianers is ‘n besoek aan ‘n geliefde se graf deesdae byna net so traumaties soos die begrafnis.
Baarmoeders suksesvol oorgeplant
Nege vroue in Swede het suksesvol baarmoederoorplantingsoperasies ondergaan en sal binnekort probeer om swanger te raak.
Goeie nuus: LUR behandel beseerde slagoffer
Dr. Sibongiseni Dhlomo, die LUR vir gesondheid in KwaZulu-Natal, het moontlik ʼn vragmotorbestuurder se lewe gered nadat die man Saterdagmiddag in die Amajuba-pas tussen Volksrust en Newcastle in ʼn ongeluk betrokke was.