Steve Hofmeyr en Janine van der Vyver het Saterdag stil-stil die knoop deurgehaak.
Lees meerAlles vir Saterdag 25 Januarie 2014
Fietsryer in PE aangeval
ʼn 47-jarige fietsryer is Saterdagoggend in Port Elizabeth aangeval.
Varkkoppe na sinagoge, ambassade in Rome
Bokse met varkkoppe is na Israel se ambassade in Rome en die stad se sinagoge gestuur.
Baba in ysige koue op ‘n slee gebore
ʼn Babadogtertjie is buite in die straat op ʼn slee in ysige temperatuur van ongeveer minus 26 grade Celsius gebore danksy haar pa se slim plan.
Schumacher steeds in koma
Dokters wat glo sukkel om Michael Schumacher se lewe te red, het glo geen planne om hom uit die koma wakker te maak nie.
DA wag vir groen lig oor optog
Die DA wag vir toestemming van die polisie om ʼn optog te hou na die ANC se hoofkantoor in Johannesburg, het die party Saterdag gesê.
15 mense sterf in gru-ongeluk; paramedici kry traumaberading
Familielede moes Saterdag 15 mense se liggame uitken wat in ʼn ongeluk in Mpumalanga omgekom het.
Internetgebruikers los spesiale familieraaisel op
Internetgebruikers het ʼn familie se grootste raaisel, wat ‘n ouma wat besig was om weens breinkanker te sterf vir hulle gelaat het, opgelos.
Swanger breindooie vrou se masjiene moet afgesit word
‘n Amerikaanse regter van Fortt Worth in Texas, het beveel dat die lewensondersteunende apparaat van ‘n swanger breindooie vrou ontkoppel word, soos deur die familie versoek.
De Kock se paroolaansoek oorweeg
Sbu Ndebele, minister van korrektiewe dienste, oorweeg die paroolaansoeke van verskeie gevangenes, insluitend dié van Eugene de Kock, het die Saturday Star berig.
Sanral oorweeg aparte posbus
Nazir Alli, hoof uitvoerende beampte van Sanral, het gesê Vrydag se tweede ontruiming van die bedryfsentrum in Centurion is kommerwekkend.
Van der Vyver se pa gedagvaar
Die pa van die voormalige moordbeskuldigde Fred van der Vyver word deur sy seun se voormalige prokureur vir miljoene rande se uitstaande regskoste gedagvaar, het Beeld Saterdag berig.
Motorfietsryers betoog teen e-tol
Besonderhede oor paaie wat geraak gaan word wanneer ongeveer 2 000 motorfietsryers Saterdag in Johannesburg teen die e-tolstelsel gaan betoog.
Lewenslank vir Ficksburg-moorde
ʼn 33-jarige man is Vrydag lewenslange tronkstraf opgelê in die Vrystaatse hooggeregshofsitting in Ficksburg.
Man vas oor omkoopgeld
ʼn 35-jarige man wat van omkopery beskuldig word, is Vrydag in Scottburgh, KwaZulu-Natal, in hegtenis geneem.
Jong vrou se liggaam in veld opgespoor
ʼn Vrou is doodgeskiet en haar liggaam in ʼn kombers en stuk plastiek toegedraai en in ʼn veld naby die Nancifield-nywerheidsgebied in Eldoradopark, Gauteng, gelaat.
Gedagte vir die dag: Juwele uit die skatkis van die Psalms (10) – Wie mag die Here aanbid?
Psalm 15:1 – Wie het die reg om in u woonplek te kom, Here? Wie mag op u heilige berg vertoef? Dawid vra hier vir die…