Die polisie is op soek na Herman Pienaar (35) wat hulle moontlik kan bystaan in ʼn ondersoek nadat sy ouers in hul huis in Valhalla in Centurion, Gauteng, doodgeskiet is.
Lees meerAlles vir die maand Februarie 2014
Robert McBride aangestel as Opod-hoof
Robert McBride is Vrydag as die nuwe hoof van die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) aangewys.
Skietbaan-video van Oscar Pistorius vrygestel
Beeldmateriaal van Oscar Pistorius by ʼn skietbaan is Vrydag deur Sky News vrygestel.
Nóg slegte nuus vir motoriste
Die departement van energie het Vrydag ʼn petrolprysverhoging vir Maartmaand aangekondig.
Malema vrygespreek op spoedaanklag
Julius Malema, leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), is Vrydag in die Vanderbijlpark-landdroshof vrygespreek op aanklag van roekelose bestuur.
Geen beloftes oor “manna uit die hemel” nie
Dr. Mamphela Ramphele, leier van Agang SA, het gesê die mislukte vennootskap tussen die DA en Agang SA was ʼn bedekte seën, want dit het haar party “sterker, wyser en meer gefokus” gemaak.
Reeva Steenkamp: Gerugte oor pa se beroerte ontken
Die regspan van die familie van wyle Reeva Steenkamp het Vrydag gerugte ontken dat haar pa, Barry Steenkamp, ʼn tweede beroerte gehad het.
Malema trek spoedtoestel in twyfel
Julius Malema, leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) het Vrydag in die Vanderbijlpark-landdroshof verskyn op ʼn aanklag van roekelose of nalatige bestuur.
NVG sê oor Waterkloof-twee
Die NVG het Vrydag ʼn besluit gemaak oor die veroordeelde moordenaars Christoff Becker en Frikkie du Preez se parool.
Uitdrukking: Dit is nie waffers nie
Lees vandag se Taaltoffie om meer uit te vind oor die herkoms van die uitdrukking “Dit is nie waffers nie”.
Oud-student bedank Puk vir “balans”
Izelle Mostert het Donderdagaand tydens die gradeplegtigheid by die Noordwes-Universiteit se Puk-kampus in Potchefstroom met ʼn plakkaat haar ondersteuning aan die studente se #DankiePuk-veldtog gewys.
Boek: Die derde graf
In 1927 vermoor Herklaas Knoessen twee delwers wat op sy plaas gestrand is en maak spore na Johannesburg met ʼn deel van hul diamante.
Man kritiek ná motorfiets slaggat tref
ʼn Man is in ʼn kritieke maar stabiele toestand nadat sy motorfiets Vrydag vermoedelik ʼn slaggat op die R24-pad naby Magaliesberg in Gauteng getref het.
Polisie soek glo ook Krejcir se seun
Die Palm Ridge-landdroshof in Johannesburg het Vrydag gehoor dat die polisie ook op soek is na die Radovan Krejcir se seun. Krejcir se vrou, Katerina Krejcirova, is Vrydag by dieselfde hof in hegtenis geneem.
Puk-debakel: Wanneer waghonde weerwolwe word
‘News of the World’ is ‘n voorbeeld van wat kan gebeur as die media sy mag misbruik. Ebert Terblanche doen ‘n indringende ontleding daarvan in die lig van Beeld se beriggewing oor die Puk.
Romanz-sanggroep se paaie skei
Die platemaatskappy wat die gewilde sanggroep Romanz bestuur, het bevestig dat die groep se paaie gaan skei.
Bomdreigement het Vredenburg in rep en roer
Die polisie in Vredenburg in die Wes-Kaap het Donderdagmiddag ʼn waarskuwing oor ‘n bomdreigement ontvang.
Nuuskommentaar: Afrikanerlesse uit die Krim
Op die oog af lyk dit hoogs onwaarskynlik dat die Afrikaner enige les uit die Oekraïne, en meer spesifiek die Krim-skiereiland kan neem. Tog is daar heelwat raakvlakke tussen die Afrikaner en die Krim-Tatare, ‘n etniese minderheid op die Krim-skiereiland.
Krejcir se vrou in hegtenis geneem
Katerina Krejcirova, die omstrede Tsjeggiese sakeman Radovan Krejcir se vrou, is Vrydag by die Palm Ridge-landdroshof in Johannesburg in hegtenis geneem.
Malema in hof oor spoedoortreding
Julius Malema, leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) sal na verwagting Vrydag in die Vanderbijlpark-landdroshof verskyn op aanklag van roekelose of nalatige bestuur.