Minstens vyf mense moes Maandag uit vloedwater gered word na hewige reën oor groot dele van Gauteng.
Lees meerAlles vir Maandag 3 Februarie 2014
Henning-moord: Monye doen bekentenis
Ambrose Monye, ‘n voormalige Olimpiese atleet van Nigerië, het Maandag in die hooggeregshof in Pretoria gesê hy voel skaam oor sy betrokkenheid by die moord op Chanelle Henning.
Vrou verkrag, vermoor in Noordwes
ʼn 60-jarige vrou is verkrag en vermoor in Tigane in Hartbeesfontein in Noordwes.
Só word Mandela-boedel verdeel
Oudpresident Nelson Mandela se kinders en kleinkinders by sy eerste en tweede vroue gaan miljoene rande kry, volgens sy testament wat Maandag bekend gemaak is.
Polisiebeampte vas oor moord op kollegas
ʼn Polisiebeampte is in KwaDukuza naby Stanger, KwaZulu-Natal in hegtenis geneem in verband met die moord op twee van sy kollegas.
Baba dood gevind in ouers se bed
ʼn Agt maande oue babadogtertjie is dood aangetref in haar ouers se bed by hul huis in Port Alfred in die Oos-Kaap.
Nóg sukses vir Faan se Trein
Na ʼn baie suksesvolle openingsnaweek het die rolprent Faan se Trein weer die geld by die loket laat inrol.
Taxi-betogers spot Zuma
Honderde taxi-betogers het Maandag tydens hul e-tol optog in Pretoria plakkate rondgeswaai wat die gek skeer met president Jacob Zuma.
Video: Solidariteit wéér hof toe oor regstellende aksie
Die vakbond Solidariteit en die departement van korrektiewe dienste het mekaar weer in die arbeidshof gepak oor regstellende aksie.
Philips maak miljoene uit daggakweek; afgedreig
Die Nederlandse vervaardiger van elektriese toebehore, Philips, het miljoene rande verdien uit die verkoop van lampe aan kweekhuise waar onwettig dagga gekweek is.
Mandela-testament voorgelees
Die inhoud van oud-president Nelson Mandela se testament is Maandag omstreeks 13:00 in Johannesburg deur Dikgang Moseneke, adjunk-president van die konstitusionele hof, voorgelees.
Video: Griekse dorp weer deur sterk aardbewing geskud
Die Griekse dorp Lixourion op die eiland Kefalonia (Caphalonia) is vanoggend die tweede keer in net meer as ‘n week deur ‘n sterk aardskudding van 6,1 op die momentmagnitudeskaal geskud.
Ramphele en Zille verduidelik wat gebeur het
Dr. Mamphela Ramphele, leier van Agang SA, en Helen Zille, het kort na mekaar afsonderlike nuuskonferensies gehou om te verduidelik waarom hul kortstondige politieke huwelik so gou op die rotse beland het.
Tukkies-honneursgraadstudent vermis
Ronald Patrick Uys, ʼn 27-jarige student aan die Universiteit van Pretoria (Tukkies), word sedert verlede Woensdag vermis.
2 500 jaar oue gedigte van beroemde Griekse digteres gekry
Twee gedigte van die bekende Griekse digteres, Sappho, is onlangs ontdek, en een hiervan het redelik goed op die papirus bewaar gebly.
Departement verhaal miljoene bedrogspulgeld
Die departement van openbare werke (DOW) dagvaar ʼn sakeman en twee voormalige werknemers vir R8 miljoen nadat hulle glo die departement uit R40 miljoen gekul het.
Groot kommer oor Kalifornië se ergste droogte in 500 jaar
Tensy die reën gou kom, stuur Kalifornië en ander dele in die suidweste van die VSA op die ergste droogte in 500 jaar af, en ‘n noodtoestand is reeds aangekondig.
Taxi-betoging laat pendelaars gestrand
Inwoners van Atteridgeville in Pretoria was Maandag gestrand nadat taxi-operateurs begin het om teen e-tol te betoog.
Dekade van ballades- Gian Groen
Dit is nou al meer as tien jaar sedert Gian Groen se komposisie Vier seisoene kind ‘n treffer vir Laurika Rauch was. Sedertdien het Gian,…
Foto: Nooddienste red vier uit vloedwater in Centurion
Swaar reënval en blitsvloede het gesorg vir ʼn blou Maandag vir talle Gauteng-inwoners.