Duisende skoolverlaters worstel jaar na jaar met werkloosheid weens ‘n gebrek aan basiese vaardighede.
Alles vir Dinsdag 4 Februarie 2014
Mandela-testament: Winnie kry niks; volle testament beskikbaar
Wyle oud-pres. Nelson Mandela se eksvrou, Winnie Madikizela-Mandela word nie benoem in sy finale testament nie.
Nuuskommentaar: Die rol van ras in die SA-politiek
“Ras” staan breed geskryf oor die egskeiding van die kortstondige politieke huwelik van die DA en Agang SA.
JHB-betogers maak amok in Beyers Nauderylaan
Beyers Nauderylaan moes Maandag vir verkeer gesluit word nadat betogers van Zandspruit, naby Honeydew in Johannesburg, klippe na voertuie gegooi het.
Resep: Melkkluitjies
Lipafleklekker melkkluitjies soos jou ouma dit gemaak het.
Chemiese wapens in Libië oplaas alles vernietig
Byna tien jaar na die voormalige Libiese diktator, Muamar Ghaddafi ingestem het om al sy land se chemiese wapens te laat vernietig ter wille van verbeterde betrekkinge met die Weste, is die laaste wapens pas alles vernietig, het die New York Times Maandag berig.
Video: Kenners waarsku oor meer betogings
Kenners waarsku dat, indien die regering nie dringend aandag gee aan gemeenskappe se noodkrete oor dienslewering nie, kan daar nog veel meer gewelddadige protesoptogte wees.
DA stel Luthuli-huis optog uit
Die DA sê die beplande optog Dinsdag na die Luthuli-huis in Johannesburg gaan nie plaasvind nie, al het die party uiteindelik toestemming gekry nadat die Johannesburgse metropolisie (JMPD) dit aanvanklik afgekeur het.
Uitdrukking: Die oggendstond het goud in die mond
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “Oggendstond het goud in die mond”
TUT-klasse hervat Woensdag
Klasse by die Tshwane Universiteit van Tegnologie (TUT) sal Woensdag hervat.
Mangaung-samesweerders wou glo KKK nader vir fondse
ʼn Beweerde komplot waarvolgens die ANC-leierskorps tydens die party se Mangaung-konferensie moes vermoor word, moes glo deur onder andere die Ku Klux Klan (KKK) in Amerika befonds word.
Nigeriër vas na moord op Aus-vrou in SA
Die polisie in Nigerië het Maandag bekend gemaak dat hy ʼn 28-jarige man in hegtenis geneem het in verband met die moord op ʼn Australiese vrou wat glo na Suid-Afrika gekom het om liefde te vind.
Gedagte vir die dag: Skuldenaars voor God (2)
Luk. 7:41-42 – Jesus sê toe: “Twee mense was in die skuld by ’n geldskieter. Die een het vyf honderd rand geskuld en die ander een…