Terwyl die onrus rondom veral die Amcu-staking by platinummyne die voorspelde voorvalle van geweld oplewer, en die staking die land sowat R400 miljoen per dag kos, is daar mense in Kaapstad besig om koppe bymekaar te sit.
Alles vir Woensdag 5 Februarie 2014
Boek-uittreksel: Bygelowe oor linkerringvinger
Die enigste positiewe nuus oor die linkerhand wat ons deur die eeue bereik het, is dié in verband met die vinger waaraan die trouring gewoonlik gedra word – en dit is ongelukkig ʼn versinsel.
Zuma wil SAPO ondersoek
President Jacob Zuma het die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) opdrag gegee om beweerde onreëlmatighede in die Suid-Afrikaanse Poskantoor (SAPO) te ondersoek.
Gedig: Hans Merensky
Trienke Laurie se besonderse gedig, Hans Merensky, wat sy aan haar man, Dirk, opgedra het.
Ouers aangekla ná kleuter polisie 15 keer bel
‘n Vrou van New York en haar kêrel is aangekla nadat die vrou se tweejarige dogtertjie hul selfone gebruik het om die 911-noodnommer verlede maand 15 keer te bel.
Chanelle Henning-moordenaars word gevonnis
Ambrose Monye en Andre Gouws sal Woensdag in die Pretoriase hooggeregshof gevonnis word vir hul aandeel in die moord van die jong ma van Faerie Glen, Chanelle Henning.
Skote klap by Carnival Mall
Die polisie in Gauteng sê die skote het Dinsdag by Carnival Mall in Brakpan, Gauteng, geklap tydens ‘n transitorooftog.
Gedagte vir die dag: Skuldenaars voor God (3)
Luk 7:41-42 – Jesus sê toe: “Twee mense was in die skuld by ’n geldskieter. Die een het vyf honderd rand geskuld en die ander een…