Susan Shabangu, die minister van minerale hulpbronne het gister by die Investing in African Mining Indaba in Kaapstad gesê dat finale regulasies op skaliegasontginning binnekort bekend gemaak sal word.
Alles vir Donderdag 6 Februarie 2014
Nuuskommentaar: Suid-Afrika is aan die brand! Anargie of burgeroorlog?
Oor die laaste drie maande is die polisie in Gauteng na 569 optogte oor dienslewering uitgeroep waarvan 122 gewelddadig geword het. Dit is gemiddeld ses per dag, en dit net in Suid-Afrika se rykste provinsie. Intussen neig die sterftes tydens sulke optogte om na die dubbelsyfers te beweeg.
Vermiste JHB-mynwerkers dood aangetref
Agt van die nege vermiste mynwerkers by Harmony Gold se Doornkop-myn, wes van Johannesburg, is dood aangetref nadat hulle ná ʼn brand Dinsdagaand verdwyn het.
Resep: Stampmielies
Resep om stampmielies gaar te maak
Taalreël: antwoord of beantwoord?
Antwoord of beantwoord? Taaltoffie stel ondersoek in.
Wit kangaroo gevang – in Nederland
‘n Klein spierwit kangaroo het van sy eienaars in Rijsbergen in Nederland ontsnap, maar is pas weer vasgetrek toe hy met ‘n verdowingspyl geskiet is.
Video: Jong SA-man kry alternatief vir drink-gier
Brent Lindeque van Johannesburg het besluit om ʼn aanlyn ‘drinkspeletjie’ eerder in iets positiefs te verander in ʼn poging om ander mense te help.
Pa weer in hof oor skietdood van kêrel en die se pa
Retief Liebenberg (47) sal na verwagting vandag in die Benoni-landdroshof verskyn in verband met die moord op sy dogter se kêrel en die se pa.
Twee vas oor moord op Jhb-polisiehoof
Twee mense, insluitend ʼn adjudant-offisier, is in hegtenis geneem nadat hulle glo saamgesweer het om ondersoekers wat die moord op ‘n Johannesburgse polisiehoof ondersoek, te vermoor.
Gedagte vir die dag: Hemelse en ander tuine
Genesis 3:8 – Hulle het gehoor hoe die Here God in die tuin wandel teen die tyd dat die aandwind opkom, en die mens en sy…