‘n Opsomming van pres. Jacob Zuma se staatsrede vir 2014. Hy skryf diensleweringsbetogings in die land toe aan die regering se suksesse, en nie mislukkings nie.
Lees meerAlles vir Donderdag 13 Februarie 2014
Kaapstad-tieners doodgeskiet
Twee tieners is Woensdagaand in Elsiesrivier in Kaapstad doodgeskiet.
NVG swyg oor Pistorius-berigte
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) wou nie Donderdag kommentaar lewer oor berigte dat die staatsaanklaerspan poog om Oscar Pistorius se iPhone deur Apple te laat analiseer nie.
Volg die staatsrede regstreeks
Volg die staatsrede regstreeks.
SA’ners apaties oor staatsrede
Kapenaars het, weens ʼn gebrek aan vertroue in president Jacob Zuma, Donderdag nie enige belangstelling getoon om na sy staatsrede te luister nie.
Vermiste Midmar-swemmer se liggaam gevind
Die liggaam van Herman van Straten, wat tydens die Midmar-myl verdwyn het, is opgespoor, het die polisie in KwaZulu-Natal gesê.
Geen nuus van Korkie-ontvoerders
Die Gift of the Givers het Donderdag gesê hulle het nog nie weer ʼn woord van Pierre Korkie se ontvoerders in Jemen gehoor nie.
Parlement gereed vir staatsrede
Die rooitapyt is uitgerol vir pres. Jacob Zuma se staatsrede Donderdagaand by die parlement in Kaapstad.
“Malema sál parlement toe” – EFF
Die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) het Donderdag gesê sy leier, Julius Malema, wat voorlopig gesekwestreer is op aanklag van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), sal ná vanjaar se algemene verkiesing in die parlement wees.
Video: Drama by DA-optog
Die DA se optog om ‘n griefskrif oor werkskepping en dienslewering aan die ANC te oorhandig, het Woensdag in geweld geëindig.
Orkaansterkte winde in Londen
Tienduisende Britte is Donderdag sonder elektrisiteit gelaat en minstens een man is dood weens orkaansterkte winde wat die Verenigde Koninkryk getref het.
Dyke ondersoek na aardbewing in Nederland
Spesiale ondersoekspanne is aangestel om dyke vir moontlike skade te ondersoek, na ‘n aardbewing Donderdagoggend in die gasveld van Groningen voorgekom het.
Onwelkome intrekkers in “wonderlike dorp”
Op ‘n webwerf word Metairie, ‘n voorstad van New Orleans in Louisiana se lof as wonderlike plek om in te woon, besing.
“Pres. Zuma moet orde in Suid-Afrika herstel” – AfriForum
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Donderdag versoek dat president Jacob Zuma ingryp om die onrus en geweld in die land te beëindig.
Vliegtuig land sonder wiele by Lanseria-lughawe
Die aanloopbaan by die Lanseria-lughawe in Pretoria moes Donderdagoggend tydelik sluit nadat ʼn vliegtuig se onderstel, waaronder sy wiele, tydens die landingsproses gefaal het.
Seerower- Kurt Darren
Die afgelope jaar was ‘n moeilike tyd in Kurt Darren se lewe, maar hy kon nogtans sy jongste CD, Seerower, betyds vir die Kersmark vrystel.
OJ Simpson wil glo selfmoord pleeg deur hongerstaking
OJ Simpson, bekende gewese voetbalspeler en akteur, wat in 1994 vrygespreek is op aanklagte dat hy sy gewese vrou, Nicole Brown Simpson en haar vriend Ronald Goldman vermoor het, probeer glo nou selfmoord pleeg deur in die tronk op ‘n hongerstaking te gaan.
Pa en seun veg om lewe ná kaping
ʼn Pa en sy tienerseun veg om hul lewe nadat hulle Donderdagoggend in Comet in Boksburg deur twee kapers in die oprit van hul huis geskiet is.
Dali Mpofu-aanval: Verdagtes het glo oor sy broek baklei
Twee mans wat daarvan verdink word dat hulle adv. Dali Mpofu, die voormalige uitvoerende hoof van die SAUK, verlede jaar in April op ʼn strand in Oos-Londen beroof en met ʼn skerp voorwerp gesteek het, het Woensdag in die dorp se streekshof verskyn.
Pres. Zuma se staatsrede bepalend vir kleinsake
Pres. Jacob Zuma se staatsrede later vandag sal bepalend wees vir die toekoms van klein- en mediumgrootte sake-ondernemings in Suid-Afrika.