Taaltoffie ondersoek die uitdrukking “Die berg het ‘n muis gebaar” wat gebruik word wanneer groot dinge verwag is, maar iets kleins gebeur het.
Alles vir Dinsdag 18 Februarie 2014
Video: Transnet-pensioenarisse sukkel om te oorleef
Pensioenarisse wat van Transnet se pensioenfonds afhanklik is, sê hulle sukkel om te oorleef.
Tydren-seisoen 2014
Glo jy ook, soos ek, dat Formula 1 gelykstaande is aan sit en kyk hoe bome groei? Indien wel, moenie bekommer nie, want die manne (en vroue) van staal – Suid-Afrika se tydrenspesialiste – maak gereed vir die nuwe seisoen.
Nuuskommentaar: Apartheid en grondbesit – almal se speelbal op pad na verkiesing
Deur van verkiesings effektief rassesensusse te maak, is daarin geslaag om langer as wat verwag is apartheid met minstens ‘n mate van sukses te kan blameer vir eie mislukkings. Maar die grondkwessie verpolitiseer, en die doeltreffendheid daarvan verhoog deur dit met wanpersepsies en historiese onjuisthede te voed.
“Kweekburger” na museum
Die een kweekburger is opgeëet, maar sy “tweelingboetie” is gebalsem en aan die Museum Boerhaave in Nederland geskenk om bewaar te word.
Skote klap in Soweto: slagoffer was glo ʼn taxibaas
ʼn 51-jarige man is Dinsdagoggend in Zondi, Soweto, in die oprit van sy vriend se huis met onder andere ʼn aanvalsgeweer doodgeskiet.
Teazers-baas se moordverdagte weer in hof
George Louca, die man wat verdink word van die moord op Lolly Jackson, voormalige eienaar van Teazers, gaan na verwagting Dinsdag in die Kemptonpark-landdroshof verskyn nadat hy verlede naweek aan Suid-Afrika uitgelewer is.
Sataniese ritueel: Neefs gaan appelleer
Die neefs Lindon Wagner en Robin Harwood wat verlede week swaar gevonnis is vir die moord op Kirsty Theologo, gaan na verwagting Dinsdag in die hooggeregshofsitting in Palm Ridge teen hul vonnisse appelleer.
Wêreld se grootste sonkragsentrale nou operasioneel
‘n Sonkragsentrale wat 140 000 huishoudings van skoon energie kan voorsien, is in die Kaliforniese Mojave-woestyn in bedryf gestel. Dit beslaan 140 hektaar.
Video: Tiener beken meer as 22 moorde
‘n 19-jarige Amerikaanse vrou wat daarvan aangekla word dat sy en haar man ‘n 42-jarige persoon vermoor het, het in ‘n mediaonderhoud beweer sy het veel meer moorde gepleeg.
Onwettige jagters beboet
Elf mans is Maandag in die Makhado-landdroshof beboet nadat hulle onwettig op ʼn plaas in Limpopo gejag het.
Vyf skuldig aan moord op polisiebeampte
Vyf mans is Maandag in die Wes-Kaapse hooggeregshof skuldig bevind aan die moord op ʼn polisiebeampte van Philippi.
Seun slaan ma glo met fiets dood
ʼn 35-jarige man is in hegtenis geneem in verband met die moord op sy 62-jarige ma.
Gedagte vir die dag: Groot vergifnis, groot liefde
Luk. 7:41 – 43- Jesus sê toe: ‘Twee mense was in die skuld by ’n geldskieter. Die een het vyf honderd rand geskuld en die ander…