Polisiebeamptes het ʼn vermeende rower Vrydag geskiet nadat hy juwele en ʼn selfoon in Roodepoort, Gauteng, gesteel het.
Lees meerAlles vir Vrydag 21 Februarie 2014
Puk-groet: Twitter-vermaak terwyl storm woed
Terwyl ʼn storm woed oor ʼn voorbladberig van Beeld oor ʼn studentegroet, het studente en oud-studente aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se Puk-kampus in Potchefstroom hulself Vrydag op Twitter met die hutssleutels #PUKtradisies en selfs #heilPuk vermaak.
Man in hof oor hospitaal-aanvalle
ʼn Man wat daarvan beskuldig word dat hy vroue buite die GF Jooste-hospitaal in Kaapstad ontvoer, beroof en verkrag het, het Vrydag in die Wes-Kaapse hooggeregshof verskyn.
Verkiesing: 7 Mei ‘n Openbare Vakansiedag
President Jacob Zuma het Vrydag aankondig dat hy Dinsdag die proklamasie vir die verkiesingsdatum van 7 Mei 2014 sal onderteken.
Lichtenburg-man skiet vrou, self
ʼn 40-jarige man het homself Vrydag voor ʼn bekende restaurant in Lichtenburg doodgeskiet nadat hy sy vrou geskiet het.
Trekker-fratsongeluk: “Ek weet my boetie was gelukkig toe hy gesterf het”
Louis Matthews, die 20-jarige plaaswerker wat Dinsdagoggend in ʼn trekkerongeluk op ʼn plaas naby Vanderbijlpark in Gauteng dood is, het voluit gelewe en hy het vir plaaswerk gelewe, het sy sussie, Elna Matthews, Vrydag aan Maroela Media gesê.
Slang maak Gautrain-verbruiker bang
ʼn Een meter lange rinkhals het ʼn Gautrain-pendelaar só op hol dat hy sedert Dinsdag nie sy motor van die Midrand Gautrain-stasie wou verwyder nie, het Times Live Vrydag berig.
Debat oor Puk-groet: ʼn G*tslag vir Afrikaans?
ʼn Groot debat het Vrydag op sosiale media ontstaan nadat Beeld in ʼn voorblad-artikel berig het oor ʼn studentegroet wat deur studente op Noordwes-Universiteit (NWU) se Puk-kampus in Potchefstroom gebruik word.
Vandale wat wou bewys piramide is deur Atlantis gebou, word aangekla
Twee Duitsers wat aanhangers is van samesweringsteorieë word nou vervolg nadat hulle skade in ‘n Egiptiese piramide aangerig het.
Vermoorde skoolmeisies: Tienerseuns se saak uitgestel
Die twee tienerseuns wat verdink word van die moord op twee skoolmeisies van Johannesburg in ʼn vermeende sataniese ritueel het Vrydag in die Protea-landroshof verskyn.
Oscar Pistorius-moordverhoor: Verdoemende bewyse glo uitgelek
Die staat het glo 13 verdoemde feite om te bewys dat Oscar Pistorius daaraan skuldig is dat hy beplan het om Reeva Steenkamp dood te skiet, het EWN Vrydag berig.
Woord: margarien
Wat op dees aarde het margarien en pêrels met mekaar te doen? Lees vandag se Taaltoffie om meer uit te vind.
Internasionale Moedertaaldag wêreldwyd gevier
Jy kan iemand vandag in sy moedertaal groet! Loer onderaan die berig vir die groet en uitspraak daarvan.
Regering ondersoek moontlikheid om mediese marijuana te wettig
Pres. Jacob Zuma het Donderdag in die parlement gesê die departement van gesondheid sal die moontlikheid ondersoek om die mediese gebruik van dagga in die land te wettig.
Nuuskommentaar: Regstellende aksie of rampstellende aksie?
Vir diegene wat dit nog nie agtergekom het nie: om apartheid te blameer vir dinge wat haper blyk heel duidelik deel van die ANC se verkiesing-“strategie” te wees.
Man in hospitaal na bye hom aanval
ʼn Man is in ʼn Bloemfonteinse hospitaal opgeneem nadat hy Donderdag deur ʼn swerm bye aangeval is.
Eskom-noodtoestand opgehef
Eskom het Vrydag die noodtoestand in die land se elektrisiteitstoevoer opgehef, aangesien die druk op die stelsel effens verlig is.
Vermoorde skoolmeisies: Tienerseuns vandag in hof
Twee tienerseuns verskyn vandag in die Protea-landroshof nadat twee skoolmeisies van Johannesburg in ʼn vermeende sataniese ritueel vermoor is.
Video: Bethal-man in hof oor vrou se groepsverkragting
‘n Man van Mpumalanga wat daarvan beskuldig word dat hy ses mans gehuur het om sy vrou te verkrag, sê sy vrou het ‘n gewoonte om te jok.
Twee UV-studente in hof oor beweerde aanranding
Twee studente van die Universiteit van die Vrystaat het Donderdag in die Bloemfontein-landdroshof verskyn op aanklag dat hulle ʼn medestudent aangerand het.